Op 24 September het LitNet saam met die Taalmuseum Erfenisdag gevier met die Cultivaria-program: “Ommie tafel met stories”. Op die program was die Afrikaanse ikoon Soli Philander, die hip-hop-digter en -musikant Jitsvinger (van “Afrikaaps”-faam), die digter Melt Myburgh en die skrywer Jaco Kirsten. Met Martelize Brink van RSG was die seremoniemeester.
![]() |
![]() |
| Leopard's Leap het die wyn geborg. | Jitsvinger |
![]() |
|
| Die dokumenteerder van Afrikaaps gesels oor die proses. | |
![]() |
|
| Die dokumentêr Afrikaaps | |
![]() |
|
| Jitsvinger: "Dis duidelik ..." | |
![]() |
|
| Jitsvinger laat die gehoor saam sing. | |
![]() |
|
| Skrywer Jaco Kirsten aan die woord. | |
![]() |
![]() |
| Soli Philander | Martelize Brink van RSG-faam was die seremoniemeester |
![]() |
|
| Soli Philander en Melt Myburgh | |
![]() |
|
![]() |
|
![]() |
|
| Soli Philander | |
![]() |
|
| Melt Myburgh | |
![]() |
|
![]() |
|
| Na die tyd is lekker saamgekuier. | |
![]() |
|
| Isabeau Botha, kommunikasiebestuurder van die Taalmuseum, saam met Soli Philander. | |


















