Video: Heilna du Plooy se roman Die taal van been word bekendgestel
2016-04-29Heilna du Plooy se roman Taal van been het pas by Litera Publikasies verskyn. Chris van der Merwe het met haar daaroor gesels by die bekendstelling in Protea Boekwinkel, Stellenbosch.
Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Keorapetse Willie Kgositsile
2016-04-28"Poetry celebrates life through the aesthetic ordering of language comparable to the way music does through its aesthetic ordering of sound."
Spier Poetry Festival: Quick Q&A with James Matthews
2016-04-21"it is the eve of life's death
and i am departing with
a glow of being
my spirit ablaze with
celestial splendour"
Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Georges Lory
2016-04-21"Poetry is a desperate move to express what we can't express." – Georges Lory
Video en foto's: Hans du Plessis se roman Tussen die klippe word bekendgestel
2016-04-21Hans du Plessis se jongste roman, Tussen die klippe, het pas by LAPA-Uitgewers verskyn. Kyk na 'n video van die Stellenbosch-bekendstelling.
Foto's: WOORDtroFEES 2016
2016-04-20Die wenners van vanjaar se WOORDtroFEES is Maandag 18 April tydens 'n geleentheid in die Stellenbosch Stadsaal aangekondig.
Kiek-en-fliek: Die boerseunsjef van Nice, Jan Hendrik van der Westhuizen
2016-04-01Michelin-ster-sjef Jan Hendrik van der Westhuizen was by The Private Hotel School in Stellenbosch om te gesels oor sy kookkuns en jongste boek, JAN – My Franse kosverhaal.
Boekresensent van die Jaar: Yvonne Beyers gesels oor dié nuwe pryse
2016-03-24Inskrywings vir die eerste Boekresensent van die Jaar-pryse sluit 31 Maart 2016. Yvonne Beyers, voorsitter van die beoordelaarspaneel, gesels oor hierdie langverwagte pryse.
US Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes
2016-03-16Die US Woordfees 2016 is pas verby. Naomi Bruwer deel 'n keuse van haar kiekies van die skrywers en ander bekendes.
Bekendstelling: Uiteindelik vry deur Michael Lapsley
2016-02-10Uiteindelik vry: My reis van vryheidsvegter tot geneser deur Michael Lapsley, SSM is onlangs by die Teologie-fakulteit op Stellenbosch bekendgestel.
US-konvokasie 2016: Foto's en video's
2016-01-27Die grootste konvokasievergadering in twee dekades is Dinsdagaand in die Coetzenburg-stadion op Stellenbosch gehou. Kyk na foto's en videos.
Video en foto's: ATKV-Rieldansfinaal 2015
2015-12-09Die tiende ATKV-Rieldansfinaal is op 5 Desember by die Liqui-fruit Amfiteater in die Paarl aangebied.
Foto's: Die Afrikaanse Taalmonument word 40
2015-10-14Die Taalmonument se veertigste verjaarsdag is Saterdagaand tydens 'n gesellige geleentheid by die monument gevier. By hierdie geleentheid is die eerste Neville Alexander-prestigetoekennings oorhandig en is die nuwe uitstalling in die besoekersentrum geopen.
Video: Bekendstelling van Donker Stroom deur Carel van der Merwe
2015-10-08Carel van der Merwe se opspraakwekende boek oor Eugène Marais, Donker Stroom, is verlede week in die Paarl bekendgestel. Kyk na 'n video van die gesprek.
#SAS4_2015: Foto's
2015-10-07Die vierde Swart Afrikaanse Skrywersimposium is die afgelope naweek by die Universiteit van die Weskaap aangebied. Die simposium, met die tema "'n nuwe Afrikaanse paradigma?", het verskeie paneelbesprekings ingesluit wat kwessies soos identiteit, die toekoms van Afrikaans, selfpublikasie en rubriekskryf aangespreek het.
