Naomi Bruwer

Naomi Bruwer het 'n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Haar passie vir Suid-Afrikaanse letterkunde en kunste het gelei tot groot betrokkenheid by die Stellenbosse Woordfees. Na drie jaar as projekbestuurder by dié fees het sy besluit dit is tyd vir 'n nuwe uitdaging. Sy het in 2005 by LitNet aangesluit en is tans Senior Inhoudsbestuurder. Kontak Naomi by naomibruwer@litnet.co.za.

Video: #SAS4_2015 – Zane Eckleton oor biografieë en die roman as biografiese vorm

Naomi Bruwer Menings 2015-10-07

"Ons moenie na 'n persoon kyk as 'iets' nie, maar as 'n mens. En ons as bruin mense, of dan bruin skrywers, moet ons karakters so uitbeeld dat ons na vore tree met waardigheid en onsself handhaaf in waardigheid."

Video: #SAS4_2015 – Bettina Wyngaard oor biografieë en die roman as biografiese vorm

Naomi Bruwer Menings 2015-10-07

"Om een of ander rede voel sommige mense bedreig deur middelklas, suksesvolle, talentvolle bruin en swart karakters."

Video: #SAS4_2015 – Adam Small

Naomi Bruwer Menings 2015-10-06

"Kaaps is 'n taal. 'n Taal in dié sin dat hy die volle lot en noodlot van die mense wat dit praat, dra." Adam Small het op 3 Oktober deelgeneem aan die vierde Swart Afrikaanse Skrywersimposium.

Video: #SAS4_2015 – Anzil Kulzen oor die toekoms van Afrikaans

Naomi Bruwer Menings 2015-10-05

"Ek skryf nog Afrikaans omdat ek Afrikaanse woorde wil gebruik wat my volk, my mense daar in die Noord-Kaap nog wíl lees."

Video: #SAS4_2015 – Pieter Odendaal oor die groei, vernuwing en toekoms van Afrikaans

Naomi Bruwer Menings 2015-10-05

"Hoe kan ons van demokratisering praat, en die regstel van historiese ongeregtighede, sonder om herstandaardisering te bedink."

Video: #SAS4_2015 – Sleuteltoespraak deur Hein Willemse

Naomi Bruwer Menings 2015-10-05

Hein Willemse het die sleuteltoespraak by die vierdie Swart Afrikaanse Skrywersimposium gehou. Hier is 'n gedeelte van sy toespraak.

Video: #SAS4_2015 – Antjie Krog oor Afrikaanse identiteit

Naomi Bruwer Menings 2015-10-05

Antjie Krog het Vrydag as deel van die Swart Afrikaanse Skrywersimposium by UWK gesels oor Afrikaanse identiteit.

Video: Ghellie-klets in die Paarl

Naomi Bruwer Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2015-09-29

Kom kuier saam rondom die ghellie-blik met storievertellers soos Peter de Villiers, Hemelbesem en Johan Bakkes.

Video: US Woordfees Leeskring – Madri Victor gesels met Barbara Joubert

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-09-23

Madri Victor gesels met Barbara Joubert, kosredakteur van Sarie, oor haar kookboek Kostalgie by die eerste US Woordfees Leeskring.

Foto's: Tuin van digters 2015

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-09-23

Tuin van digters 2015 het die afgelope naweek op Wellington by die Breytenbach Sentrum plaasgevind.

Video: Bekendstelling van Die hormoonfabriek, met Saskia Goldschmidt en Daniel Hugo

Naomi Bruwer NeerlandiNet 2015-09-15

Die hormoonfabriek is geïnspireer deur historiese feite oor die eerste Nederlandse vleisfabriek wat begin het om op kommersiële vlak hormone uit die afvalprodukte te vervaardig. 

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Naomi Bruwer, Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-09-14

Sewentien ATKV-Woordveertjies is Vrydagaand toegeken by 'n spoggeleentheid by D’Aria in Durbanville. Vanjaar spog ook LitNet met 'n spesiale veertjie in die LitNet-hoed.

Video: Frans Rautenbach se Jou Krugerwildtuin Gids, met stories word bekendgestel

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2015-09-10

Frans Rautenbach en Toast Coetzer gesels oor Jou Krugerwildtuin Gids, met stories en deel hulle ervarings van die Krugerwildtuin.

Video en foto's: Bekendstelling van Jerzy Koch se omvattende geskiedenis van Afrikaanse letterkunde

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-09-08

Daniel Hugo het met Jerzy Koch in Stellenbosch Protea Boekwinkel oor A History of South ­African Literature: Afrikaans ­Literature 17th - 19th Centuries gesels.

Foto's en video: Open Stellenbosch se massabyeenkoms en optog

Naomi Bruwer Menings 2015-09-01

Die studentebeweging Open Stellenbosch het Dinsdagmiddag 'n massabyeenkoms en optog op Stellenbosch-kampus gehou.

Top