Foto's: ATKV-Woordveertjies 2016
2016-09-12Vanjaar se ATKV-Woordveertjies is op Vrydag 9 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die negende keer aangebied.
Video: Swartval deur Martin Steyn word bekendgestel
2016-09-08Martin Steyn se jonste roman, Swartval, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Jonathan Amid het met hom gesels.
Foto's: Protea Skrywersfunksie 2016
2016-09-07Protea Boekhuis se Kaapse skrywerspartytjie het vanjaar by Simonsvlei Wynlandgoed plaasgevind.
Video: Bekendstelling van Moordvis deur Irna van Zyl
2016-09-01Irna van Zyl se debuutroman, Moordvis, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Karin Brynard het met haar gesels.
Foto's: BoekeJol en FilmRol 2016
2016-08-24"2016 se BoekeJol en FilmRol was 'n groot sukses, met interessante skrywerspraatjies en goeie films."
Foto's: De Malle BoekBazaar 2016
2016-08-15Die jaarlikse BoekBazaar het verlede week by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind.
Video: Karin Brynard gesels met Irna van Zyl oor Tuisland
2016-07-07Karin Brynard se jongste boek, Tuisland, is onlangs in Protea Boekwinkel, Stellenbosch, bekendgestel. Irna van Zyl het met haar gesels.
Foto's: Media24 Boeke Literêre Pryse se wenners word aangekondig
2016-06-23Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2016 is Woensdagaand by die Momo-galery in Kaapstad aangekondig.
Video: Bettina Wyngaard se roman Slaafs word bekendgestel
2016-05-27Bettina Wyngaard se jongste boek, Slaafs, is onlangs in Protea Boekwinkel, Stellenbosch, bekendgestel. Elmari Rautenbach het met haar gesels.
Spier Poetry Festival 2016: dancing in other words with photos and videos
2016-05-10The third Spier Poetry Festival: dancing in other words took place on Saturday, 7 May.
Video: Breyten Breytenbach se dubbele boekbekendstelling
2016-05-06Breyten Breytenbach se versamelbundel die singende hand, sowel as sy jongste bundel na-dood is Woensdag by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Breytenbach het met Louise Viljoen gesels.
Video: Johan C Bakkes lees voor uit Openbaring
2016-05-06Johan C Bakkes se reisroman Openbaring is onlangs by die Wild Clover Bierbrouery bekendgestel.
Spier Poetry Festival 2016: Poets’ Welcome Dinner
2016-05-06The dancing in other words / dansende digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach, Dominique Botha and composer Neo Muyanga. This year's participating poets were introduced at a special Poets’ Welcome Dinner at Spier on Sunday, 1 May.
Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Hans C ten Berge
2016-05-05"The translator should be patient and persevering: endurance is the solution to difficult problems which may have left the translator in despair for quite some time." – Hans C ten Berge
Video: Heilna du Plooy se roman Die taal van been word bekendgestel
2016-04-29Heilna du Plooy se roman Taal van been het pas by Litera Publikasies verskyn. Chris van der Merwe het met haar daaroor gesels by die bekendstelling in Protea Boekwinkel, Stellenbosch.