US Woordfees 2017: Fotoalbum 1
2017-03-09LitNet wys wat gebeur by die Woordfees. Naomi Bruwer deel haar eerste feesfoto's en -video's.
Video en onderhoud: 'Die ander kant' van die US-taaldebat
2017-02-22"Ek voel wel dat daar onderskeid getref moet word tussen wanneer mense veg teen Afrikaans die taal en Afrikaans die kultuur en geskiedenis wat onderdrukkend is, want die geveg teen Afrikaans lyk vir my baie keer na ’n geveg teen die gesig van Afrikaans, wat hoofsaaklik wit is as gevolg van apartheid. Dit word nie altyd duidelik wat ’n groot rol bruin en swart mense binne Afrikaans gespeel het en nog steeds speel nie."
US-konvokasie 2017: videogreep van Christo Viljoen oor die US-taalbeleid
2017-01-27Christo Viljoen, vorige voorsitter van die US-konvokasie, het by die US-konvokasievergadering 2017 kortliks oor die US-taalbeleid gepraat.
US-konvokasie 2017: videogreep van Wim de Villiers oor die US-taalbeleid
2017-01-27Kyk 'n kort videogreep, wat spesifiek aansluit by die US-taaldebat, uit Wim de Villiers se toespraak by die US-konvokasievergadering 2017.
Video: Stef Bos oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid
2017-01-25Stef Bos praat oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid.
Video: Hermann Giliomee oor die US-taaldebat se pad vorentoe
2017-01-24Hermann Giliomee praat oor Afrikaanssprekendes se reg op 'n Afrikaanse universiteit, die mosie by die US-konvokasievergadering op 26 Januarie, en die hofsaak wat in Maart in die hooggeregshof aangehoor sal word.
Onderhoud: Waar het die spoor van Afrikaans as onderrigtaal begin?
2017-01-11"Teen 1840, en selfs miskien vroeër, was Afrikaans die onderrigtaal in die bekende Dorp Street Madrasah."
Video: Hermann Giliomee: Historikus – 'n Outobiografie
2016-12-08Hermann Giliomee se outobiografie is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Albert Grundlingh het met hom gesels.
Video: Op 'n dag, 'n hond deur John Miles word bekendgestel
2016-12-06John Miles se jongste roman, Op ’n dag, ’n hond, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Louise Viljoen het met hom gesels.
Foto's: US Woordfees 2017 Programbekendstelling
2016-11-21Die US Woordfeesprogram vir 2017 is op die 17de November bekendgestel met 'n Langtafelete in Ryneveldstraat, Stellenbosch. Naomi Bruwer deel haar foto's van die geleentheid.
Book launch video: The long wave |Dorado
2016-11-18Tom Dreyer's books The Long Wave (English) and Dorado (Afrikaans) were launched at Die Ouwe Klok last week. Dreyer was interviewed by Dawid de Villiers. Watch the video.
Foto's: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid
2016-10-13Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid het Vrydagaand in Stellenbosch plaasgevind.
Video: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux word bekendgestel
2016-10-12Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman, Drieklawerblaar, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Elna van der Merwe het met haar gesels.
Neville Alexander Gedenklesing: Gee erkenning aan Kaaps as moedertaal
2016-09-29"As ons sê – en dit word wêreldwyd erken – dat jou moedertaal die mees effektiewe manier van leer is; en as ons sê dit geld vir Engels en vir Afrikaans en vir Duits en ... en ... dan geld dit ook vir Kaaps."
Foto's: kykNET|Rapport-boekpryse 2016
2016-09-27Die wenners van die kykNET|Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Erfenisdag, Saterdag 24 September 2016, in Kaapstad bekend gemaak.
