Die US Woordfees op Stellenbosch is in volle swang. Hier is 'n keuse van Naomi Bruwer se eerste feesfoto's en -video's.
Helen Zille: Not without a fight
Presented by Penguin Random House
Max du Preez chats to Helen Zille about her long-awaited autobiography – one of the most fascinating political stories of our time.

Helen Zille

Max du Preez
Vertalingstameletjie – van hier tot daar en terug
Moontlik gemaak deur Protea Boekhuis, SASNEV en die Vlaamse Regering
Stefan Hertmans, Peter Verhelst, Tom Lanoye en Antjie Krog gesels met Zandra Bezuidenhout oor hulle ervaring om hulle werk te laat vertaal.

Antjie Krog, Tom Lanoye, Zandra Bezuidenhout, Stefan Hertmans en Peter Verhelst.

Peter Verhelst wys prente uit sy bekroonde kinderboek.

Tom Lanoye

Antjie Krog

Stefan Hertmans

Zandra Bezuidenhout

Sonja Loots
HemelBesem: God praat Afrikaans
Aangebied deur LAPA Uitgewers. Lees Jean Oosthuizen se verslag oor die gesprek.

Om te toor met taal van Gansbaai tot Elsiesrivier
Aangebied deur Modjaji Books
Bibi Slippers gesels met Jolyn Phillips oor haar kortverhale in Tjieng-Tjang Tjerries; en Shirmoney Rhode oor haar Kaapse digkuns in Nomme 20 Delphi Straat.

Shirmoney Rhode, Bibi Slippers en Jolyn Phillips

Jolyn Phillips het verduidelik dat taal 'n belangrike karakter is in haar skryfwerk.

Bibi Slippers

Volgens Shirmoney Rhode het haar gedigte gevra om in Kaaps te wees. Dit sou nie in enige ander variant van Afrikaans gewerk het nie.
Karel Schoeman: 'n Stem, 'n stemming - tussen tradisie en moderniteit
Filosoof Johann Rossouw bied 'n lesingsreeks aan oor Karel Schoeman se latere romans.

Heinrich Matthee: Kultuurvryheid en selfbestuur
Aangebied deur Kraal Uitgewers

Heinrich Matthee en sy pa, Johan
Ons kom van vêr
Aangebied deur Naledi
Ons kom van vêr, saamgestel deur Michael le Cordeur en Wannie Carstens, bevat lank versweë stories van meer as 40 skrywers, akademici en gemeenskapsleiers. Rian Cloete gesels met van die persoonlikhede.

Johan Coetzee van Naledi stel die paneel bekend.

Wannie Carstens het vertel dat dié boek vir hom as akademikus belangrik is, aangesien hierdie stories oor die Afrikaanse bruin gemeenskap nie voorheen gedokumenteer is nie.

Michael le Cordeur

Fatima Allie

Elias P Nel

Rian Cloete

Danie van Wyk

Edwena Goff

Oom Jassie vertel ...
Op die feesterrein

Marianne Thamm. Lees Jean Oosthuizen se verslag oor haar gesprek met Tom Lanoye.

Michèle Meyer, wenner van Wys-kortverhaalkompetisie. Lees hier meer oor die kortverhaalbundel.

Carolyn Meads

Hermann Giliomee, Dorothea van Zyl en Daniel Hugo

Ena Jansen en Pamela Pattynama

Jan Donner

Laerskool Pieter Langeveldt se leerders het Peter Pan gaan kyk.

Ilse Salzwedel

Riku Lätti

HemelBesem en YOMA

Wilken Calitz op viool.

