Video: Grabouw-bekendstelling van Jagter deur Bettina Wyngaard
2019-02-28Bettina Wyngaard se jongste misdaadroman, Jagter, is onlangs by Liberty Books in Grabouw bekendgestel. Maryke Roberts het met haar gesels.
Video: Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach word bekendgestel
2019-02-20Ingrid Winterbach se jongste roman, Die troebel tyd, is onlangs in Stellenbosch bekendgestel. Louise Viljoen het met haar gesels.
Video: Stellenbosch launch of Sex, Lies & Stellenbosch
2019-02-13Eva Mazza's debut novel Sex, Lies & Stellenbosch was recently launched at Gino's Stellenbosch. Eva was interviewed by her publisher Melinda Ferguson.
“Time” writing competition: Interview with Rethabile Sindi
2019-01-24"I take Afrikaans as home language. Being the only black student in my class I wanted to highlight what makes me stand out in a crowd."
“Tyd”-skryfkompetisie: Onderhoud met Johan Kotze
2019-01-24"Ek is baie bewus van ritme en sal soms ’n rukkie dink aan ’n goeie woord om by die ritme te pas. Ek is ook lief vir subtiele alliterasie en assonansie en baie keer gebeur dit byna outomaties."
“Tyd”-skryfkompetisie: Onderhoud met Eunice Basson
2019-01-24"My ouers het ons nooit van hierdie baba en hulle verlies vertel nie; konvensie en stilte het in daardie jare die oorhand gehad. Die feit dat my ma hierdie 'geheim' lewenslank op ’n kalender herdenk het, het my destyds eindeloos ontroer en so het hierdie gedig begin vorm aanneem."
Video: Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé word bekendgestel
2018-12-20"Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey is onlangs by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Louis Esterhuizen het met hom gesels."
ATKV-Rieldansfinaal 2018: Foto's en video's
2018-12-14"Rieldansers van reg oor die land het die afgelope naweek by die ATKV-Rieldansfinaal gedans dat die stof behoorlik staan. Vyf finalisgroepe het in elk van die drie kategorieë deelgeneem."
Video: Keynote lecture by Homi Bhabha – A memory of neighbours: On history and the afterlife
2018-12-14"Internationally acclaimed Homi K Bhabha was the keynote speaker at the international conference Recognition, Reparation and Reconciliation: The light and shadow of historical trauma."
Video: Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen
2018-11-29Jean Oosthuizen se Die opkoms en ondergang van die NG Kerk is Donderdag 22 November in Die Bôrdienghuis in Wellington bekendgestel. Jacques Steenkamp het met hom gesels. Die geleentheid is gereël deur die Breytenbach-boekklub.
Video: Tom Lanoye en Antoinette Kellerman lees voor uit Koningin Lear
2018-11-29Tom Lanoye se drama Koningin Lear word volgende jaar by die 25ste KKNK vertoon. Dit is vir die fees in Afrikaans vertaal. Lanoye en Antoinette Kellerman het by die feesbekendstelling uit die Vlaamse en Afrikaanse tekste voorgelees.
Foto's: KKNK25 word bekendgestel
2018-11-29Die KKNK word in 2019 vir die 25ste keer aangebied. Hierdie mylpaal is Sondag by die indrukwekkende Norval-stigting in Tokai gevier. By dié geleentheid is teruggekyk oor die afgelope 25 jaar en is vier belangrike rolspelers in die kunstebedryf vereer.
Foto's: Jakes Gerwel-huldeblyksviering 2018
2018-11-15Die Jakes Gerwel-huldeblyksviering het vanjaar op Saterdag 10 November in Woodstock, Kaapstad plaasgevind. Die daglange program het verskeie gesprekke en vermaak ingesluit. Hier is ’n paar foto's van die geleentheid.
Video: Brugbouers deur Rudi Buys word bekendgestel
2018-11-14"Rudi Buys se Brugbouers: Die Reitz-video en die pad na versoening is onlangs by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Willie Esterhuyse het met hom gesels."
Tuin van Digters 2018: Foto's
2018-09-27Die Tuin van Digters 2018 se tema vanjaar was "buite die boek". Die program was saamgestel om diversiteit in en deur Afrikaans uit te beeld. Naomi Bruwer en Gerrit Rautenbach deel van hulle foto's.
