Foto's: Jakes Gerwel-huldeblyksviering 2018

  • 0

Die Jakes Gerwel-huldeblyksviering het vanjaar op Saterdag 10 November in Woodstock, Kaapstad plaasgevind. Die  daglange program het verskeie gesprekke en vermaak ingesluit. Naomi Bruwer het foto's geneem.

Die rol en verantwoordelikheid van die intellektueel: Hein Willemse, Imraan Coovadia en Mercy Kannemeyer gesels met Heindrich Wyngaard.

Jakes Gerwel-herdenkingsviering: Die rol en verantwoordelikheid van die intellektueel

Hein Willemse

Jakes Gerwel se seun Hein Gerwel

Warona, 'n poppekasteaterstuk deur uKwanda Puppetry Collective

Warona ondersoek onder meer vrae oor geregtigheid op straat en die gemeenskap se reaksie op die dwelmkultuur in die Wes-Kaap.

Warona het die gehoor vasgenael gehad.

Steward van Wyk

Hein Willemse, Annari van der Merwe en Heindrich Wyngaard. Annari is een van die trustees van die Jakes Gerwel Stigting.

Goolam Aboobaker, 'n trustee van die Jakes Gerwel Stigting

Fotograaf Rashid Lombard gee vir Jay Naidoo 'n rondleiding van sy Jakes Gerwel-fotouitstalling.

Portrette van Jakes Gerwel – 'n fotouitstalling deur Rashid Lombard

UWK-rekor en vise-kanselier Tyrone Pretorius stel Jay Naidoo aan die woord.

Jay Naidoo se toespraak het gehandel oor die etiek van bevoorregting.

Achmat Dangor kyk vir oulaas sy lesing oor.

Danie van Wyk, die Wes-Kaapse bestuurder van die Suid-Afrikaanse Onderwysontwikkelingstrust.

Achmat Dangor saam met Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, en Heindrich Wyngaard wat as seremoniemeester van die dagprogram opgetree het.

Goolam Aboobaker stel vir Achmat Dangor aan die woord.

Achmat Dangor se lesing was getiteld: Om ’n post-Apartheid toekoms te verbeel.

Jakes Gerwel Memorial lecture: Imagining a post-apartheid future

Siphokazi Mpofu van die uKwanda Puppetry Collective

Ria Olivier van die Afrikaanse Taalraad

Jay Naidoo

 

Lees ook

Jakes Gerwel-herdenkingsviering: Die rol en verantwoordelikheid van die intellektueel

Jakes Gerwel Memorial lecture: Imagining a post-apartheid future

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top