US Woordfees 2018: Fotoblad 5
2018-03-09Volg die US Woordfees se skrywersprogram met foto's op LitNet.
US Woordfees 2018: Foto's – Afrika my verlange | Afrique mon désir
2018-03-09Afrika my verlange / Afrique mon désir is 'n multimedia-wêreldmusiekproduksie met David Kramer as regisseur, en met musikante Laurinda Hofmeyr, Schalk Joubert en die Afrique mon désir Ensemble. Die produksie word afgerond deur animasie deur Diek Grobler.
Video: Bekendstelling van Marlene van Niekerk se beeldgedigte
2018-03-08Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk is Maandag 26 Februarie by die Lemoenkloof Gastehuis in die Paarl bekendgestel. Gerrit Olivier het met haar gesels.
Foto's: Programbekendstelling van die US Woordfees 2018
2017-11-21Die programbekendstelling van die US Woordfees 2018 het op Donderdag 16 November in Stellenbosch plaasgevind. Gaste het aan die gebruiklike langtafels in Ryneveldstraat gesit en die musiek, vermaak, kos en wyn geniet terwyl hulle saam met ou en nuwe vriende gekuier het.
Foto's en video's: kykNET-Rapport Boekpryse 2017
2017-10-03Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Saterdag 30 September 2017 in Kaapstad bekend gemaak.
Tuin van digters 2017: Foto's en video's
2017-09-20Die 6de Tuin van digters is op 15 en 16 September 2017 by die Breytenbach Sentrum in Wellington aangebied. Die tema van vanjaar se fees was "Uitdagend skeppend". Naomi Bruwer het Saterdag die fees bygewoon.
ATKV-Woordveertjies 2017: Foto's
2017-09-11Die tiende ATKV-Woordveertjies het Vrydag 8 September op die Anura-landgoed buite Stellenbosch plaasgevind.
Video: Launch of On Record by Schalk van der Merwe
2017-08-18Schalk van der Merwe's On Record – Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017 was launched on Tuesday, 15 August in Stellenbosch.
Video: Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter word bekendgestel
2017-08-17Eben Venter se nuwe roman, Groen soos die hemel daarbo, is op 12 Augustus in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Rachelle Greeff het met hom gesels.
Akademiepryse 2017: Stellenbosch-bekroningsgeleentheid
2017-06-26Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het Woensdag 22 Junie op Stellenbosch hul suidelike bekroningsgeleentheid aangebied. Vyftien pryse is by dié geleentheid oorhandig.
Video en foto's: Bekendstelling van Op die spoor van
2017-06-15Die kortverhaalbundel Op die spoor van is Saterdag in Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hierdie bundel, saamgestel deur Rudie van Rensburg, is 'n versameling speurverhale en van Suid-Afrika se grootste misdaadskrywers se verhale is daarin opgeneem.
ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 2
2017-03-31Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Naomi Bruwer deel haar foto's en video.
ATM vier Menseregtedag met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers
2017-03-23Die Afrikaanse Taalmonument en -museum het Saterdag Menseregtedag gevier met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers se Oor een stem-piekniekkonsert by die Taalmonument se tuinteater.
