Video: Stef Bos oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid

  • 0

Stef Bos het Saterdag 21 Januarie met ondersteuners van die aksiegroep Stellenbosch Lente gepraat oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid.

 

Kyk ook:

Video: Hermann Giliomee oor die US-taaldebat se pad vorentoe

Naomi Bruwer
Universiteitseminaar | University Seminar

Hermann Giliomee praat oor Afrikaanssprekendes se reg op 'n Afrikaanse universiteit, die mosie by die US-konvokasievergadering op 26 Januarie, en die hofsaak wat in Maart in die hoogeregshof aangehoor sal word.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top