Coffee Snobs gereed om die teater aan te pak
2019-04-17Marius en Vernette Wessels vorm die duo Coffee Snobs, bekend vir hulle albums Aroma en Lig, maar vanjaar pak hulle die teater aan met hulle eerste volwaardige teaterproduksie.
Koningin Lear skop stof in mededingers se oë by Kannas
2019-04-17"Die debuutteaterproduksie Koningin Lear het skoonskip gemaak by vanjaar se Kanna-toekenningsgeleentheid by die Colourlab in Kaapstad. Dié produksie het nie minder nie as agt Kannas ingepalm."
Jan Blohm: Om dankbaar te wees is ’n doen-ding
2019-04-12"Elke kunswerk is ’n proses, en jy leer meer oor jouself met elke kunswerk wat jy aanpak. Dit bly maar tricky; dit het my baie lank gevat om te kan wegstap van ’n kunswerk en te besluit dis nou klaar."
Breytenbach stel op weg na kû in Kaapstad bekend
2019-04-11"’n Stampvol boekwinkel begroet ’n ieder en elk dié Woensdagaand net voor halfses en een ding word gou duidelik: as jy die bekendstelling van die ikoniese digter en skrywer Breyten Breytenbach se jongste bundel op weg na kû wou bywoon, moes jy vróég jou sitplekkie kom reserveer het."
Gangster state: ’n Onderhoud na afloop van die boekbekendstelling en betoging
2019-04-10"Betogers, ontevrede met die bewerings in Gangster state, het toegesak op die bekendstelling in Exclusive Books in Sandton op 9 April. Chaos is veroorsaak deur onder andere eksemplare van die boek op te skeur."
Operasangeres Lynelle Kenned gesels oor veelsydigheid in die kunste
2019-04-02"Be bold and be flexible enough to keep reinventing yourself."
"Bizzie Lizzie" vereer vir diens aan die kunste
2019-03-29"Wanneer iets ’n mens se prioriteit is, wanneer dit jou suurstof is, is dit jou hartstog en maak jy tyd daarvoor. Die dinge wat ek aanpak, is my suurstof, my asemhaal – hoe sal ek nie tyd hê om asem te haal nie?"
Playwright Athol Fugard receives award for lifetime contribution to theatre
2019-03-28"As with any award I have ever received, a small thought sneaks in: Did I really deserve this? Then, I look back on 50-plus years of writing plays and, yes, I guess one could call it a lifetime."
Amanda Strydom vereer vir lewenslange bydrae tot musiek
2019-03-28"Ek het gesing in die kerk, in die skoolkoor en later op skool- en kerkkampe. Dit was vir my heerlik om te sing, maar ek het nooit gedroom dat ek ’n loopbaan in musiek sou hê nie. Nou kan ek my skaars ’n lewe sonder musiek voorstel."
Anna-Mart van der Merwe verras oor toekenning vir beste aktrise
2019-03-22"Anna-Mart van der Merwe het onlangs die Fleur du Cap-toekenning vir beste aktrise in 'n teaterproduksie gewen vir haar rol in die bekroonde produksie Swerfgoed."
Director and playwright Lwanda Sindaphi’s Kudu catches attention at the Fleur du Cap Awards
2019-03-20"Thunderous applause erupted in the Artscape Theatre in Cape Town, as upcoming director and playwright Lwanda Sindaphi received not only one award, but three awards, at the recent Fleur du Cap Theatre Awards, for his play, Kudu."
Director Sylvaine Strike on the success of Endgame at the Fleur du Cap Awards
2019-03-15"The Artscape Theatre in Cape Town was abuzz earlier this week as the winners of the prestigious Fleur du Cap Theatre Awards were announced. The production Endgame won big, taking home three awards – Best Production, Best Actor and Best Director – for Sylvaine Strike."
Die bestes word vereer by 54ste Fleur du Cap-toekennings
2019-03-12"Met 'vintage' as vanjaar se tema is teaterlui in styl vereer vir hul uitnemende bydrae tot die uitvoerende kunste. Wenners word gekies uit produksies wat by professionele teaters in en om Kaapstad aangebied word, en altesaam 87 verskillende produksies van 2018 was in aanmerking vir die toekennings."
Eietydse kuns kraai koning by Kaapstadse kunsskou
2019-02-28’n Uiteenlopende verskeidenheid skilderye, tekeninge, beeldhouwerke, foto's, video's en installasiekunswerke. ’n Ontploffing van kleur, tekstuur en allerlei interessante konsepte. ’n Swierige affêre, waar eietydse kuns gevier word. Dié jaar se Investec Cape Town Art Fair (ICAF) het beslis nie teleurgestel nie.
Thuli Madonsela on Adam Small's legacy
2019-02-25"At the recent Adam Small literary festival former public protector Thuli Madonsela praised the late poet and playwright Adam Small, and challenged South Africans to bring about change. The Adam Small literary festival took place over the weekend in Pniël near Stellenbosch. Madonsela, who is currently the chair of social justice at Stellenbosch University, was the keynote speaker. Small was well-known for his contribution to Afrikaans literature during the apartheid era and the Adam Small festival aims to honour his legacy."

