Dying for Gold: ’n filmresensie
2019-07-23"Dying for Gold is ’n interessante blik op die mynbedryf van Suid-Afrika, die geskiedenis daarvan, die destydse uitbuitende werwingspogings in Suider-Afrika, en die impak daarvan op talle mynwerkers. ’n Geskiedenis van uitbuiting, kolonialisme en rassisme."
Kunstekaap uitvoerende hoof Marlene le Roux internasionaal vereer vir bydrae tot kunste
2019-07-18"Teaterwese het ’n blink toekoms. Ons het soveel talent in hierdie land wat net ontwikkel moet word."
Suidoosterfees verwelkom nuwe uitvoerende hoof
2019-07-18"Ek is verlief op die kunste en het ’n feeshart. Kunstenaars is planmakers, hulle weet hoe om met ’n beperkte begroting en infrastruktuur iets uit niks te skep. Hulle sien uitdagings as geleenthede en daarvan is ek graag deel."
Director Mandla Mbothwe on Gugulethu Seven play G7: Okwe-Bokhwe
2019-06-27"The production is based on the historical records of the Gugulethu Seven, seven young members of Umkhonto weSizwe (MK) who were ambushed and heartlessly killed by the South African security forces on the morning of 3 March, 1986, during the anti-apartheid struggle years."
Herschelle Benjamin vertel wat Jeugdag vir hom beteken
2019-06-13Marli van Eeden gesels met Herschelle Benjamin oor Jeugdag wat jaarliks op 16 Junie gevier word: "Daar is nog voorbeelde van jongmense wat in opstand kom en hul stem laat hoor, maar ook in ander gevalle dit verloor, sodat die wêreld en ons land besef dat jongmense se rol in die samelewing nooit onderskat mag word nie."
Encounters documentary film festival celebrates 21 years
2019-06-04"Recently, Encounters has expanded the scope of its programming to encompass new media (virtual reality and interactive documentaries) and other forms of nonfiction storytelling, placing an emphasis on a contemporary, cross-disciplinary approach to both documentary reception and documentary production."
Die Melktert Kommissie terug met ’n nuwe enkelsnit
2019-06-03"Die hele idee agter 'Weier' en die proses met die opneem daarvan was dat ons wou hê dit moet voel soos ’n oorspronklike Melktert Kommissise song."
SA Indie Film Fest back for its second year
2019-05-22"On 26 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, will take place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking and screening some exciting films."
Skemerson-rolprent in rolprentteaters te sien
2019-05-03"’n Afrikaanse rolprent wat geestesgesondheid aanspreek, met akteurs soos Pietie Beyers, Anneke Weidemann en Elize Cawood in die rolverdeling, begin 3 Mei landwyd in rolprentteaters draai."
Suidoosterfees 2019: Die gangsters na jare stééds relevant
2019-05-03"Dit is die eerlike betekenisvolle spel van die akteurs wat juis die karakters daardie menslikheid gee en maak dat jy by hulle aanklank vind, ten spyte van die negatiewe konnotasie wat daar aan die woord 'gangsters' geheg word."
Nataniël ’n hoogtepunt by Suidoosterfees
2019-05-03"Dié vertoning is sowaar ’n skouspel en ek is geensins verbaas dat dit met ’n staande toejuiging van die gehoor afgesluit is nie."
Kunstenaars skep kreatiewe samewerking oor grense heen
2019-04-30"Ek sukkel eintlik nog steeds om ons creative output te definieer: ek dink dis waarskynlik iets in die lyn van poësie-ontmoet-lirieke wat deur instrumentele musiek ondersteun word. Maar ek dink die onderskeidende eienskap van ons projek lê eintlik in die kombinasie van Afrikaans en Yorùbá: ons moedertale wat teenoor mekaar, maar ook langs mekaar staan."
Jerry, an unconventional hero and Dude, wa’s my bakkie? at the Suidoosterfees
2019-04-25"Juggling two productions at one festival is not an easy task, but it is an opportunity actor and director Jeremeo Le Cordeur grabs a hold of with both hands."
Die vrolike weduwee beloof om feesgangers by die Suidoosterfees te bekoor
2019-04-24"By AGL Opera is ons leuse 'Creating memories' en die musiek van Die vrolike weduwee is van so ’n aard dat dit nog vir ure en dae later steeds in mens se gedagtes ronddwaal."
Eietydse MI(SA) ook te sien by Suidoosterfees
2019-04-24"My eerste reaksie toe ek die opdrag kry, was om dit van die hand te wys – ’n mis is ’n daad van geloof, en nie regtig iets waarmee ek grootgeword het in die NG Kerk nie."

