ATKV vier vanjaar 90ste bestaansjaar
2020-07-10"Ná 90 jaar wil die organisasie steeds die verskil wees wat hy al vir jare vir Afrikaans in Suid-Afrika was." Marli van Eeden gesels met Gerrie Lemmer, die uitvoerende hoof van kultuur van die ATKV.
Bekroonde Libertaskoor hou aanlyn vertoning ten bate van liefdadigheid
2020-07-10Sluit aan by die bekroonde Libertaskoor op Saterdag 11 Julie om 19:00 vir ’n virtuele aanlyn vertoning, gelei deur seremoniemeester Gillian Arendse. Instrumentale begeleiding word aangebied deur Gerhard Niemand op die klavier, die Ramon Alexander Trio, en Zorada Temmingh op die orrel. Die vertoning sal tot 18 Julie beskikbaar wees om te kyk. Johan de Villiers, wat sedert die stigting van die koor in 1989 die dirigent van die koor is, vertel meer oor hul eerste aanlyn vertoning.
Fopnuus vier hoogty in tye van onsekerheid
2020-06-25“Fopnuus vind vrugbare aarde in tye van onsekerheid. En watter groter onsekerheid as die huidige wás daar al in ons heugenis? ’n Pandemie wat lei tot ’n ‘info-demie’. Dié faktor van onsekerheid gepaard met ‘n ander element, tegnologie, beteken fopnuus gedy.”
Ontplooiing van die SANW te midde van COVID-19
2020-06-18Theo Neethling lewer kommentaar oor die ontplooing van die weermag tydens die COVID-19-pandemie, deels met verwysing na sy 2017-LitNet Akademies-artikel.
Kunste wat ’n verskil maak: ’n onderhoud met Amelda Brand
2020-05-21"Kunste het die vermoë om ruimtes te skep en te hou vir kommunikasie, waar ons kan stories uitruil, wat meer as een perspektief kan hou."
Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers
2020-05-15"Baie mense, as hulle sien daar is ’n boek oor blydskap, dink dit gaan alles net oor 'vrolik' wees. Hulle dink blydskap is vrolikheid, reënbogies, voëltjies wat sing, pienk spookasem … Maar blydskap is eintlik ’n veel meer diepgaande ding."
NATi-aansoeke oop vir produksievoorleggings
2020-05-14Die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) is op soek na nuwe, innoverende idees in ’n verskeidenheid genres: musiekteater, drama, komedie, dans- of bewegingsteater en lewende kuns. Alle aansoeke moet teen 1 Junie 2020 om 17:00 ingedien word.
PhD study focuses on cheesemaking for small-scale farmers
2020-05-13"Dairy farming has the potential to form an important part of cattle production systems for resource-limited farmers, provide healthy cheese products to the local communities and generate additional income."
Navorsers gebruik ou broodkrummels om handreiniger te maak
2020-05-13"Tot 30% van die wêreld se kos word vermors. As ons gebruike kan vind vir hierdie 'afval', sal dit baie probleme kan verlig."
BUSQR – a new way for artists to generate income through livestreaming
2020-05-11"It may just be the world’s first live donations platform that allows artists, performers, comedians, chefs, etc to earn from their fans while they livestream – from anywhere in the world. Also, we’ve seen incredible fundraisers being curated around BUSQR. Musician Dan Green managed to raise R120 000 in one hour for a township in Noordhoek."
A world of possibilities for first-ever International Business graduates
2020-05-11"The degree addresses the need to deliver graduates who are equipped to be role-players in a rapidly changing international knowledge economy. Furthermore, it aims to provide students with an enriched student experience through the interaction with international students and the opportunity to explore the global marketplace."
Woordfees dance production brings light to the issue of pollution
2020-05-11"With the current coronavirus crisis, and people across the world having to self-isolate, for once the earth is getting a chance to breathe due to fewer people moving around and polluting the earth."
Woord(TRO)fees se beste opkomende kunstenaar: "Geduld is die grootste les"
2020-04-30"Ek dink geduld is die grootste les. Geduld met die proses en met jouself." René Cloete was betrokke by die kinderteaterproduksie Huppelkind onder leiding van Marthinus Basson, en met Joanie Combrink, Stian Bam en Andrico Goosen as deel van die geselskap.
Suid-Afrikaanse kunstenaars wend hul tot aanlyn konserte te midde van sosiale inperking
2020-04-20Soos die gesegde egter lui, "’n boer maak ’n plan", en dis wat talle kunstenaars nou doen deur hul tot die internet te wend en tegnologie in te span om aanlyn konserte op die been te bring.
The annual National Arts Festival goes virtual amid corona crisis
2020-04-15The 2020 National Arts Festival (NAF) will go down in our history as the first ever South African virtual festival, taking place from 25 June to 5 July. Marli van Eeden chats to Monica Newton (CEO, NAF) to find out more.

