
André le Roux lê die absurditeite van ons bestaan treffend bloot
2008-07-24 Na bykans 20 jaar, volg André le Roux sy bundel dokumentêre fiksie – Stoel – met Kom ons sit sommer by die tafel op.
Mankolieke resepmatigheid hinder in Pieter Wagener se nuwe bundel
2008-04-15 Die titel van Wagener se bundel kortverhale is ‘n samevoeging van die woorde mantra en melankolie.
My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem
2008-02-11 Hierdie roman is die opvolg van Stamatélos se gewilde Kroes en sit die lewensverhaal van Pattie Peters voort.
Marius Crous kyk na Johan Steyn se digbundel, Geboorte is 'n ongerief
2008-01-14 In die tagtigerjare, met die verskyning van Dalene Matthee se romans, is daar besin oor waar dié romans binne die literêre diskoers tuishoort.
God
2007-10-23 wie het my die eerste keer getekenmet 'n vals baard van uitgepluiste watte'n kraag met hare om die kopsoos van 'n kwylbek-idioot in stiklandvir die wêreld gaan vertelvoor julle staan 'n nydige neulgatwat wanneer oupas by hom in die skuld ishul ...
Outopsie
2007-09-07 1met die valslag moes die subjekten gronde gaan teen 120 mpumet impakslag moes die aorta losskeurmoes die ribbe die hart en longe aan flarde sny2jy lê op die tafel van vlekvrye staalonder die skerp lig soos 'n dooie kuikenafvlerk en met vliese ...
''Realiteit is dikwels obskuur'' – Jeanne Goosen oor haar jongste digbundel
2007-08-29 "Humor is maar deel van‘n ou se survival kit. Dit maak feitlik alles draagliker. Ironieë kom na‘n mens aangestap. Wanhoop wat feller as die lied van liefde word, is iets wat ek meen, die meeste mense soms ervaar."
So spreek die gestorwene
2007-06-20 uit die grys skittery gelaat op my graf groei blomme wit en geel en van plastiek vir die kinders om te pluk soms lig ‘n hond sy been daarteen of sit ‘n grafgrawer daarop en rook sy lucky strike ek wag vir die dag van die ...
Matriekafskeid
2007-05-23 dit is die aand waarin sprokies lewe kry waar feeprinsesse en paddaprinse in glinstergoud en ingevoerde sy weer promoveer van trike tot turbo van die naloop van die groot amerikaanse droom van prom en prom nite die ...
Op drie-en-dertig
2007-05-17 Na Hans Magnus Enzensberger hoe anders het hul lewe nie uitgedraai nie op 33 luister sy nog soms na Beethoven sondae na kerk oor die radio sy skil en water af op die maat van die 9de van watter nut die 365 bladsye wat sy geskryf het ...
Vis
2007-05-17 op die bed is jy ’n vis blink van skub op ’n bord in die middel van ’n tafel sy hand wat na jou uitreik word ’n vismes reg vir die afkrap die huiswerker gaan jou skubbe kry tussen die lakens die grate wat vas ...
Memor Patris
2007-03-30 Die borde het gewag op brood as kind identifiseer sy met die lelike eendjiemaak stories op oor die swaan se gebreekte neklaat die reus die vermetele janaan die hakskeen vangvoor hy afglip by die boontjierank sy dra pantoffels en koppies tee aansy ...
Slagter
2007-03-29 wat maak ‘n slagter in sy werksklere in die skemer voor die hek sy hande pienk soos pasgeslagte vark sy oorstewels en -jas bloedbesmeer en sy slagmes in sy gordel is die slagter hier vir ‘n wyksbyeenkoms ‘n potjie poker of ‘n ...