
Te veel én te min in dié roman
2013-05-21 "Venter is ’n fyn stilis en kan baie oorspronklik wees in sy skryfwerk, maar Wolf, wolf is die roman van die verspeelde kanse."
Marius Crous resenseer In die skadu van soveel bome deur Hennie Nortjé
2013-04-09 Die Eugène Marais-prys vir 2013 is onlangs aan Hennie Nortjé vir sy bundel In die skadu van soveel bome toegeken. Marius Crous resenseer dié bundel.
Die uitbeelding van gay manlikheid in die werk van drie debuutdigters
2013-02-26"Manlikheidstudies fokus nie soseer op die man se biologiese manlikheid nie, maar eerder op die histories-spesifieke sosiaal-gekonstrueerde opvattings oor manlikheid. Mans is geneig om volgens Pronger man-wees met manlikheid te verwar."

Die koekieboek deur Maritza Breitenbach: Vroue se donker vasteland
2013-02-13 "Op haar webblad noem Breitenbach dat sy snags wakker word en wonder hoekom sy juis ’n boek oor die vagina moes skryf."
Petra Müller se impressionistiese bundel
2012-10-18 "Maar hierdie geel bundel van Müller staan in die teken van die lewe en die vreugde van leef ..."
Stigmata van Tom Gouws: Tussenteksgeweef
2012-07-05 "Die vraag wat na die lees van hierdie bundel by my as leser opkom, is of die digter, 'identiteitsloos' soos hy homself beskryf, kan dig sonder om 'deur singels interteks' en met behulp van die 'leë gietvorms van ’n ou postmoderne wêreld' te skryf."
Gymnopédies
2012-06-20 "... anderkant die heiningmeteens die bopunt van ‘n kerk
vroue in die tuin en kinders
wat die geel blare opgooi
soos stralekranse en vlinders."

Amper elders verruim Louis Esterhuizen se oeuvre
2012-05-16 "Met hierdie bundel verruim Louis Esterhuizen sy oeuvre en betrek hy naas die werk van ander digters ook ander plekke."
Sexy medisyne: Asof die mediese wetenskap nie sexy genoeg is nie
2012-04-04 "Ek moet toegee, toe ek hierdie boek uit die koevert haal en ek sien die skrapsgeklede verpleegster met die rooi rompie en die rooier oprygstewels, die rooi lippe en die ewe rooi suigstokkie voorop, het ek dadelik gedink dat ek hier met die opgekikkerde weergawe van die een of ander hospitaalhygroman te doen het."
Resensiekliniek: Aanlyn-weergawe
2012-03-16LitNet het tydens die 2012 US Woordfees ’n resensiekliniek aangebied waar aspirantresensente die fynere kunsies van resensies skryf by Marius Crous kom leer het.

LitNet | Sanlam Resensiekliniek by die US Woordfees 2012
2012-01-25 As jy ’n boekliefhebber is wat sterk opinies vorm terwyl jy lees, is jy dalk net ’n gebore resensent.
Weerlig van die ongeloof spreek van tematiese verskeidenheid en geslaagde natuurbeelding
2011-12-13 In ’n onderhoud wat Bibi Slippers op 10 November met Johann de Lange gevoer het oor sy jongste bundel, verwys Johann na die skildery van Judith Mason op die voorblad en merk op ...
Skool: Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel onder oë
2011-10-05"By die lees van hierdie roman word die leser opnuut bewus gemaak van die chaos in die Suid-Afrikaanse skole en verklaar dit hoekom die leerders wat dan op universiteit opdaag, so ’n geweldige agterstand het."

Die lewe tussen pikkewyne: Digkuns oor 'n lewensbestaan in absurditeit
2011-08-03 Die jong hoërskoolseun Jasper van Zyl het in 2004 gedebuteer met gedigte in Nuwe stemme 3 wat deur Antjie Krog en Alfred Schaffer saamgestel is. In 2011 verskyn sy digbundel Die lewe tussen pikkewyne met sy mooi bandontwerp en word daar reeds ...