Marius Crous

Marius Crous is waarnemende direkteur van die Skool vir Tale, Media en Kultuurstudie aan die Nelson Mandela Universiteit. Hy is medeprofessor in Afrikaans en die skrywer van drie digbundels. Naas ’n doktorsgraad in Afrikaans (Universiteit Stellenbosch) voltooi hy ook ’n tweede doktorsgraad in Engels (Universiteit van Kaapstad).

Oukersaand

Marius Crous 2007-02-19 Sal ‘n engel die eensames op Oukersaand in hul hotelkamers bymekaar raap? Met hulle, wat deur die newels van goedkoop wyn staar na flittergoud op Kersbome, onder sy blad vlieg oor die stad van aangebrande vleis? Sal die engel die ellendelinge ...

Pad

Marius Crous 2006-11-15 hier begin die pad nou vurken elkeen kry sy koerswat sê mens vir mekaarom saam te vat op so ’n reis- sien jou aan die ander kant- wag vir jou by die waterval- onthou net ek stap stadiger

Siektebesoek

Marius Crous 2006-11-14 Vir Nelia waarom die siekes in hospitale besoek jou weeklikse skedule aanpas by die uur van die bedpanne so om die bed te kuier met die matras nog klam van ’n ander se sterwensangs ’n vreemde skaamhaar die virusse wat saam getrollie ...

Humor

Marius Crous 2006-10-10 kyk die dood moet mens gelukwenswant min het sy sin vir humormin kan ’n straathoek laat lewe kryof lewe blaas in ’n partytjie soos hymin kan ’n kop net so laat afkap'n voet laat glip ’n hand laat misvat’n oog laat wenk ...

Engel

Marius Crous 2006-10-10 maak my toe onder die sanddit is makliker om hier te leefbevolk deur ’n kolonie wurmstotdat op ’n oggend die wind my oopwaaidie meeue die vissers my aansien vir ’n gevalle engel of die honde die boermy skelet vind langs die ...

Mont du Toit Wynkwatryn: Marius Crous

Marius Crous 2006-09-19 Jou mond is ’n glas vol wyn Waaruit ek graag wil drink Dus kantel jou kop en klink Op druif en drif se samesyn
Top