Die lewe tussen pikkewyne: Digkuns oor 'n lewensbestaan in absurditeit
2011-08-03 Die jong hoërskoolseun Jasper van Zyl het in 2004 gedebuteer met gedigte in Nuwe stemme 3 wat deur Antjie Krog en Alfred Schaffer saamgestel is. In 2011 verskyn sy digbundel Die lewe tussen pikkewyne met sy mooi bandontwerp en word daar reeds ...
Die lewe tussen pikkewyne: Digkuns oor 'n lewensbestaan in absurditeit
2011-08-03 Die jong hoërskoolseun Jasper van Zyl het in 2004 gedebuteer met gedigte in Nuwe stemme 3 wat deur Antjie Krog en Alfred Schaffer saamgestel is. In 2011 verskyn sy digbundel Die lewe tussen pikkewyne met sy mooi bandontwerp en word daar reeds ...
Wanpraktyk se stukke, geheime en hoeke
2011-03-15 Nou onlangs het ek ’n onderhoud wat dame Edna Everage met Liza Minelli gevoer het, gekyk. Dame Edna het dadelik opgemerk: “Ek praat nie nou oor jou beroemde ma Judy Garland nie. Ek praat nou met jou en oor jou.” Dit is seker iets waarmee Andries ...
Wittgenstein-siklus
2011-01-25 Wittgenstein-siklus I in die kloostertuin praat wittgenstein in ’n privaat taal met sy plante bespeur hy in die rye plantjies ’n logiese patroon soos in die stelsin so het ek die vuurstoker gegooi na popper wys hy met ’n stok ...
Tydelose gety: Ondenkbaar om na sestig verlief te raak?
2011-01-04 By die lees van elke nuwe bundel van Lina Spies is dit altyd opvallend watter issue haar na aan die hart lê en wat in daardie spesifieke bundel verken gaan word aan die hand van ’n teologiese werk wat oor die kwessie handel. In haar vorige bundels ...
Marike langs die pad met haar tassie
2010-08-04 Met die eerste lees van Deborah Steinmair se roman het die titel my onwillekeurig laat dink aan Wayne Koestenbaum se Jackie Under My Skin – Interpreting An Icon (1995). Anders as in die geval van Jackie O word Marike de Klerk eintlik maar net onthou ...
Tussen mans: 'n Perspektief op homososiale begeerte in Karel Schoeman se 'n Ander land
2010-04-08"Hierdie artikel is ’n poging om ’n ander perspektief te gee op Karel Schoeman se bekroonde roman ’n Ander land (1984). Die roman word gelees aan die hand van die teoretiese raamwerk wat gebaseer is op Eve Sedgwick se werk."
Helen Martins
2009-08-14 1. (Ah Moon of my Delight who know'st no wane) op watter van die drie bedjies op 'n ry in die lang kamer met sy slangvoettafel gaan sy vanaand die maan soos vir johannes hattingh inwag vir die skurwe streel oor haar lyf nog ...
Dié heer protesteer te veel oor sy skrywersblok
2009-07-22 In die onderhoud wat hy met homself gevoer het op LitNet (2 Julie 2009), merk Jaco Fouché op dat hy oor “randfigure” skryf en versot is op “die underdog”. Wat betref die titel van die bundel onder bespreking, merk hy in die onderhoud op: "Dit maak my raadop om ...
Die man met die spuitnaald/vulpen – Johann de Lange se Die algebra van nood
2009-06-03 De Lange se bundel word in agt afdelings verdeel: Hiermaals; Bedrieglike paradyse; Naspele & voortvlugte; Ars poetica; Die handgrepe van hartstog; Die meervoud van verdriet; Wat sag is; Memento mori.

