Die skool waar gelukkige leerders sukses behaal
2015-02-18 "As iemand die logika kan verklaar dat ’n leerder kan vorder sonder om aan die slaagvereistes te voldoen, moet hy dit asseblief aan my verduidelik. Sal die verkeersdepartement vir ’n persoon wat sy rybewys-toets druip, sê dat dit aanvaarbaar is?"Waarom dominees bly of gly
2015-02-04 Wat gebeur dat soveel predikante ontnugter raak en twyfel in hulle beroepskeuse of nie langer kans sien om dominees te wees nie? Jean Oosthuizen stel ondersoek in.Verwarde ideologie knou die ekonomie
2015-02-04 Swak onderwys, die Eskom-fiasko, vakbondeise en dom politieke besluite dwing die Suid-Afrikaanse ekonomie op sy knieë. Jean Oosthuizen gesels met Dawie Roodt oor die land se ekonomiese vooruitsigte.Koue Pole se hart klop warm vir Afrikaans
2015-01-21 "Afrikaans is ’n wêreldtaal, nes enige ander: so lank as wat sy blootstelling kry, sal sy waardeer word, daarvoor is sy mooi genoeg." Jean Oosthuizen gesels met Karen Kuhn, dosent in Afrikaans by die Adam Mickiewics Universiteit in Pozna?, Pole.Wie moet die skuld dra vir die gemors in die onderwys?
2015-01-19Die land se onderwys is in ’n krisis en die toekoms van miljoene kinders is duister. Jean Oosthuizen het met Paul Colditz, voorsitter Fedsas, gesels om agter die kap van die byl te probeer kom.
Mistieke teologie dalk die kerk se reddingsboei
2015-01-13 Jean Oosthuizen gesels met twee teoloë wat fokus op die kontemplatiewe kant van spiritualiteit oor wat mistieke spiritualiteit behels en hoe dit van tradisionele kerk verskil.Howe is nie Hollywood nie
2014-12-17 Suid-Afrikaners het oornag almal kwasi-regslui geword na die Oscar Pistorius- en Shren Dewanie-verhore. Maar is dit so eenvoudig? Jean Oosthuizen het gaan kers opsteek by Koos Louw.Afrikaanse universiteit is haalbaar, sê Solidariteit
2014-12-16 Die Solidariteit Beweging se planne om ’n volwaardige Afrikaanse universiteit op die been te bring, lok wye reaksie uit. Jean Oosthuizen gesels met Flip Buys oor sy langtermyndroom vir ’n Afrikaanse “Harvard”.Slim Wim kom huis toe
2014-12-11 Die aangewese Matierektor, Wim de Villiers, het groot planne vir die Universiteit Stellenbosch. Jean Oosthuizen het met hom gesels oor sy aanstelling en wou by hom weet hoe klop sy hart oor Afrikaans en wat is sy drome vir Matieland.NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar
2014-12-10 Duisende lidmate van die NG Kerk is landswyd besig om hulle stemme uit te bring vir of teen die insluiting van die Belydenis van Belhar as deel van die kerk se geloofsbelydenis. Jean Oosthuizen het met die VGKSA se moderator, Mary-Anne Plaatjies van Huffel, gesels om uit te vind wat dink sy en haar kerk daarvan.Onderhoud: Anton van Niekerk gesels oor sy geloofsoortuigings
2014-12-03 "Dat ek iets/iemand vertrou, beteken nie noodwendig dat ek iets met sekerheid weet nie. Onsekerheid is net so deel van die geloof soos sekerheid."Onderhoud: Oorlogsfutiliteit gryp steeds die verbeelding aan
2014-12-03 Jean Oosthuizen gesels met Albert Grundlingh oor die betekenis van die Anglo-Boereoorlog in ’n eietydse konteks.Seks, siepsop en braaiboud
2014-11-19 Die aktrise Yvonne van den Bergh se onthulling op Facebook dat sy BDSM beoefen het die tonge behoorlik los. Jean Oosthuizen het by die seksuoloog Johann Lemmer gaan kers opsteek om meer oor dié alternatiewe seksuele lewenstyl uit te vind.Die wonderwêreld van Eugène N Marais kry 'n staanplek in die Paarl
2014-11-12 Jean Oosthuizen gesels met Francois Lötter oor die Eugène Marais-stigting in die Paarl se planne om dié veelsydige Suid-Afrikaner te vereer.Die duiwel is los oor godsdiens in die skole
2014-11-11Hans Pietersen se organisasie se hofaansoek wat openbare skole wil verbied om net een godsdiens voor te staan het die hele land aan die gons. Jean Oosthuizen wou by hom weet wat sit agter dit alles?
