Onderhoud: Lina Spies gesels met Jean Oosthuizen oor haar bundel Sulamiet
2016-12-12"By die skryf van gedigte moet jy jou eie stem vind voordat jy jouself met reg ’n digter kan noem. In dié sin is jy as digter onlosmaaklik verbonde aan jou teks, maar jou menswees kan jy nooit ten volle uitsê in jou poësie nie."
Jean Oosthuizen se #litnetwoord2016
2016-12-05Hier is Jean Oosthuizen se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Die NG Kerk se U-draai oor die Rubicon
2016-11-22Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van die NG Kerk se sinodebesluite oor die gaykwessie en deel sy gevolgtrekking.
Afrikaanse universiteit skop nes in die Paarl
2016-11-17Hermann Giliomee: “Afrikaans het studente in staat gestel om universele kennis in hulle eie taal te verskans.”
Jonk en trots Afrikaans
2016-11-03"Afrikaanse studente en hoërskoolleerders is baie minder bekommerd oor die toekoms van die taal as die ouer geslag."
Boland se leerders skryf skerp Afrikaans
2016-10-27"Hoërskoolleerders van die Drakenstein-omgewing in die Boland het hulle sterk uitgelaat oor Afrikaans as onderrigtaal tydens die jaarlikse Skerpskryfkompetisie."
Ommietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie
2016-08-17"Sommige lede van die paneel het hulle kinders in Engelse skole gesit en ander in Afrikaanse skole. Maar almal was dit eens dat Afrikaans ʼn volwaardige plek in die samelewing moet beklee naas al die ander landstale."
Kô lat ons sing Adam Small
2016-07-21"Small se huldigingsgeleentheid is gekenmerk deur gelag, sang en dans. 'Laat dié vermoë vir jou ʼn skild word teen die bitterheid,' skryf hy voor in sy digbundel Kitaar my kruis wat hy opgedra het aan Jannie wat alreeds lag."
Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit
2016-07-13"Minstens 50 van die wêreld se top universiteite is nie Engels nie."
Oscar vs The Truth: Oscar Pistorius se moordsaak ondersoek
2016-04-25Die broers Thomas en Calvin Mollett het pas 'n boek gepubliseer oor die moord op Reeva Steenkamp, Oscar vs The Truth. Jean Oosthuizen wou by Thomas Mollett weet wat maak hulle bevoeg om met soveel gesag oor die moorde te skryf.
US Woordfees: Kanker die keiser van alle kwale
2016-03-15“'Ek is nie kwaad vir die Here nie,' sê Fourie, wat ʼn diep gelowige is. 'Maar somtyds as ek haar so mis, vra ek steeds: Here, kon U dan nie maar net ʼn ander plan gemaak het nie?'”
US Woordfees: God is 'n metafoor
2016-03-15"Hy het finaal weggestap van die gedagte dat God ’n persoonlike wese is, het die filosoof Wille Esterhuyse tydens die bespreking van sy jongste boek, Geagte Jahwe, by die US Woordfees gesê."
US Woordfees 2016: Onthou is die pantser teen vergeet
2016-03-15Vyftien jaar na sy eerste boek, Moer toe die vreemde in, het die avontuurskrywer C Johannes Bakkes sy sewende reisverhaal, Openbaring, tydens die afgelope Woordfees aan feesgangers bekendgestel.
US Woordfees 2016: Om met respek van mekaar te verskil
2016-03-11"As mense met respek van mekaar verskil sal meer mense luister na dit wat jy wil sê."
US Woordfees: Skuld, die grootste dwelm van die 21ste eeu
2016-03-09"Kruger se boek bied ’n Bybelse perspektief aan Suid-Afrikaners wat spartel om hulle begroting te laat klop."
