Boekonderhoud: Grusame leesstof wat boei
2016-03-08Watter van hierdie stories het jou as hardebaard koerantman en mens die meeste geraak? "Baie beslis die geval van die vermiste meisies wat deur die pedofiel Gert van Rooyen ontvoer is. Ek het daardie smartlike tog om die meisies op te spoor van meet af beleef."
US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?
2016-03-08"Al word die engel Gabriël Suid-Afrika se volgende president sal dit nog sewe jaar duur om die gemors in die land reg te maak."
US Woordfees: Liedjieboer Anton Goosen word 70
2016-03-03Die liedjieboer en onmiskenbare vader van Afrikaanse rock wat Afrikaans cool gemaak het, word hierdie maand 70 jaar oud. Jean Oosthuizen het met Anton Goosen gesels oor sy lewensfilosofie, sy rebelsheid teenoor die establishment en sy liefde vir Afrikaans.
Onderhoud: Coach Loffie
2016-02-18"Kry kontinuïteit en help Suid-Afrikaanse rugby om weer momentum te kry. Alles is nie verlore nie; inteendeel, ons het ongelooflike talent in ons land ... dis ons bate ... ons moet weer bo uitkom!"
Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu
2016-02-16"Sy het my gelukkig gemaak, en partykeer ook hartseer, want sy was ’n weerlose roos en ek het verantwoordelik vir haar gevoel."
Liewer begrafnis as troue
2016-02-10Jean Oosthuizen deel herinneringe aan die viering van Cas Bakkes se lewe die afgelope naweek in die Paarl.
US-taaldebat: “Ons sal luister, maar ons sal nie stilbly nie”
2016-02-03Jean Oosthuizen het met die nuutverkose president van die US-konvokasie, Jan Heunis, gesels om uit te vind watter rigting hy wil inslaan.
Suiwer goud: Errol Tobias gesels oor die groen en goud
2016-02-03"Kwota en meriete sit nie langs een vuur nie."
Het meertaligheid die boot gemis?
2016-01-28"Afrikaanssprekendes is deel van hierdie land en het die reg om hier te wees. Die wyse waarop ons hierdie reg opeis, bepaal egter die uitkoms hiervan."
Haal af die Bosch se maskers, vra Maties
2016-01-27Byna 2 000 stemgeregtigde oud-Maties het Dinsdagaand hulle opwagting gemaak by die US-konvokasievergadering. Jean Oosthuizen lewer verslag.
Quo vadis Maties?
2016-01-20"Hopelik is volgende week se konvokasievergadering die voortsetting van ’n reis na ’n beter bestemming vir Matieland ..."
Tel jou woorde voor jy skryf
2015-12-09Mense wat dink hulle kan lasterlike sms-boodskappe of haatspraak op sosiale media onder vals profiele die wêreld instuur en daarmee wegkom, kan hulle lelik misgis en hulle rieme in die hof styfloop.
Afrikaans vir almal – 'n onderhoud
2015-12-02"Dit maak dit vir leerders maklik om huiswerk en eksamenvoorbereiding te doen."
Laat die kinders hoor
2015-11-26ʼn Mediese dokter wat ʼn passie het vir kinders met gehoorgestremdheid, het onlangs ʼn revolusionêre toestel gepatenteer om kinders se gehoor in ʼn japtrap by die skool te toets.
Koebaai, Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal in skole
2015-11-24Afrikaanse onderwysers aan tradisioneel bruin skole is bekommerd oor die toenemende verengelsing van universiteite soos Stellenbosch.
