Jean Oosthuizen

Joernalis

US-taaldebat: “Ons sal luister, maar ons sal nie stilbly nie”

Jean Oosthuizen, Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-03

Jean Oosthuizen het met die nuutverkose president van die US-konvokasie, Jan Heunis, gesels om uit te vind watter rigting hy wil inslaan.

Suiwer goud: Errol Tobias gesels oor die groen en goud

Errol Tobias, Jean Oosthuizen Onderhoude 2016-02-03

"Kwota en meriete sit nie langs een vuur nie."

Het meertaligheid die boot gemis?

Jean Oosthuizen, Wannie Carstens Onderhoude 2016-01-28

"Afrikaanssprekendes is deel van hierdie land en het die reg om hier te wees. Die wyse waarop ons hierdie reg opeis, bepaal egter die uitkoms hiervan."

Haal af die Bosch se maskers, vra Maties

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-01-27

Byna  2 000 stemgeregtigde oud-Maties het Dinsdagaand hulle opwagting gemaak by die US-konvokasievergadering. Jean Oosthuizen lewer verslag.

Quo vadis Maties?

Jean Oosthuizen Menings 2016-01-20

"Hopelik is volgende week se konvokasievergadering die voortsetting van ’n reis na ’n beter bestemming vir Matieland ..."

Tel jou woorde voor jy skryf

Jean Oosthuizen, Ernst Kotzé Onderhoude 2015-12-09

Mense wat  dink hulle kan lasterlike sms-boodskappe of haatspraak op sosiale media onder vals profiele die wêreld instuur en daarmee wegkom, kan hulle lelik misgis en hulle rieme in die hof styfloop.

Afrikaans vir almal – 'n onderhoud

Jean Oosthuizen, Isabel Uys Skole 2015-12-02

"Dit maak dit vir leerders maklik om huiswerk en eksamenvoorbereiding te doen."

Laat die kinders hoor

Dirk Koekemoer, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-11-26

ʼn Mediese dokter wat ʼn passie het vir kinders met gehoorgestremdheid, het onlangs ʼn revolusionêre toestel gepatenteer om kinders se gehoor in ʼn japtrap by die skool te toets.

Koebaai, Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal in skole

Jean Oosthuizen, Jerome Dumas, Sabina Dumas Skole 2015-11-24

Afrikaanse onderwysers aan tradisioneel bruin skole is bekommerd oor die toenemende verengelsing van universiteite soos Stellenbosch.

Draf wiskunde slyp-slyp kaf

Jean Oosthuizen, Wilhelm du Toit Skole 2015-11-17

Leerders trap landwyd klei om wiskunde baas te raak, maar by Worcester in die Wes-Kaap is dié monster vinnig besig om reeds op laerskool getem te word. Hoe word dit gedoen?

Afrikaans by US: Denkers sê hul sê

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2015-11-13

Dis Vrydag die dertiende en die vonke spat by die Universiteit Stellenbosch. Michael le Cordeur, Breyten Breytenbach, Piet Croucamp, Joan Hambidge, Jaco Kleyn, Theo Bekker, Wannie Carstens, Carel van der Merwe en Jean Oosthuizen sê hul sê. 

US-rektor praat sy hart uit oor #FeesMustFall

Wim de Villiers, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-11-11

Jean Oosthuizen gesels met die Universiteit Stellenbosch se rektor, prof Wim de Villiers, om uit te vind hoe hy oor die #FeesMustFall-veldtog voel en hoe dit hom en die universiteit geraak het. 

Vrede na bekgeveg oor boeke

Jean Oosthuizen, Izak de Vries Onderhoude 2015-11-10

Was boekvrate, skrywers en uitgewers bietjie dun van nerf toe hulle verlede week so uitgevaar het teen Standard Bank se Nitesh Patel? 

Kuns: die stiefkind van skoolvakke

Corlie de Kock, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-11-09

Kunsonderrig by skole speel dikwels tweede viool vergeleke met vakke soos wiskunde en wetenskap. Jean Oosthuizen gesels met Corlie de Kock, ʼn kunsonderwyseres, oor die belangrikheid van kuns as skoolvak.

Ruimteskip onwelkom in die Kaap

Julian Melck, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-11-06

 ʼn “Ruimteskip” dreig om op een van die stad se histories geboue te land. Jean Oosthuizen gesels met Julian Melck oor die Melck-skuur in Kaapstad.

Top