Kreatiwiteit
2012-10-04 Millennium Drie Krisis, óp Mens, Liewe Vader,ontkenningsonkundigheid kom bloots nader,
niemand deel Mens mee, van deelsaamheid
nuwe metafore
2012-10-03 al’s “Duiwelspiek”-getriekdes amper onherstelbaar g’toor,al soek oorloglustiges, taks om taks, met mekaar skoor,
Uwe Genade, ’T Lê onge-‘frack’, Karoo-vlak-agtig Wyd
oorlogsgedrewe
2012-10-02 Mens inne absoluut ondenkbaar-bedenklik soort swarigheid,in staat van permanent’ paranoia, struktureel onsekerheid,
neem Krisis ongelooflik gewetenloos oorlogsdimensie aan
Jena, ja-nee
2012-10-01 Millennium Drie papsak’razzo twitter, twiet, twoedeldoe,min gepla met mede-Mens, Naaste, se oorlogstres, pyn;
’s daai tyd van neutraliteit, Self-uit-debatforum uithaal,
verwysing na Afrikaans, moedertaal, as dié vannie “Boer”,
getuig van vreesagtigheid vir waarheid, ontbloot van skyn,
allie pseudo-toertjies waarmee Sapiens Self so besig hou
in Ú Hemel
2012-09-28 "Mens, via Eie onkunde-ontkenningspsige Self verdelg, uitwis,hier in Afrika, post-Gondwana, sonner Vryheid’s niemand vry ..."
boemerang van manga
2012-09-27 "Planeet Aarde, Univers, Heelal, als wat Mens erf,Skepper Slaan 8, Khangela wie sabela Sý Langa ..."
sjêma ‘sjibbolêt’
2012-09-26 "post-Besinning, post-Self-destruktiwiteitstyd, -apartheid,post-Gewete-herwinning, o Jena, Paradys-op-Aarde-tyd ..."
“isiBhulu” (al) bykans moer toe
2012-09-25 "struktuurgeweld selfs in taal-arena,op pleknaamkomiteevergadering ..."
pikgitstikdonkerblou blues
2012-09-21 "ná soveel dae, weke, mane, jare, dan eers v’rdwyn,Mens daarná, regtig nooit ooit weer, bluesloos, rus ..."
(Aarde-)oorlog (III)
2012-09-20 "word nou, van kernwapens so groot gewag g’maak,konvensionele wapens, fancy, uit verte uit sekuur ..."
vergifnis
2012-09-20 "hele Heelal is woelag, vinnig aan’t verander, aan’t transformeer,vloed van Waarheid inderdaad nie maklik gestuit, g’stop, g’keer ..."
versugting
2012-09-18 "kodifiseer Mens al vir Millennia, volgens kategorie, volgens rang,Naaste, onderdrukte, selfmoordbomdraer, vir dood nie juis bang ..."
o, Moeder Lwimi
2012-09-17 "meeste Mens khuluma mos: 'Niks seerder assie Waarheid',as’t waar, werklik, opperopenbarend, Mens se Geskied’nis ..."
Ultra-Geregtigheid
2012-09-14 "alle misdade, wreedhede, opgeteken, sosio-histories g’lys,struktuurgeweld oppe alles oortreffend, fenomenale skaal ..."
verdiende loon
2012-09-13 "maak staat op Skepper, Fundamenteel,gat nooit iemand anners verbaal t’lyf ..."
