Jacobus Faasen


nette bietjie naast’liefde

Jacobus Faasen 2012-12-12 aysh, Allah, Magtig’, Millennium Drie Mens,
“umBhulu”, “umLungu”, “umLawu”, onvanpas,

krisistyd

Jacobus Faasen 2012-12-11 swig waarheid voor Kapitaal se illusie, wanopvatting, leuen,
verleen t’min Mens aan Naaste enig’ hulp, bystand of steun

Ek is 'n Africaander

Jacobus Faasen 2012-12-11 Hy het geantwoord: “Ek wil nie loop nie, ek is ’n Africaander, al slaan die landdros my, of al stop hy my in die tronk, ek sal steeds nie swyg nie.”

ampertjies nes jazz

Jacobus Faasen 2012-12-10
mooiste vanne taal, haar fleksibiliteit, plooibaar-, skoonheid,
spiritualiteit, konfidensialiteit, ontvanklik’ ontvangbaarheid,
dinamiet van haar dinamika, interg’meenskaplik, kollektief,
grondwetlik, eg anti-puristies, ultra-k’tools, liefd’shart’dief

superpatriot

Jacobus Faasen 2012-12-07 al’t u stem nu v’rstil, so saam’t u graf toe,
staat u erf’nis, oop-’n-bloot, v’r alg’r t’sien,

wyl’ kam’raad

Jacobus Faasen 2012-12-05 soos’k onthou, u’t sonner g’raas g’stry,
dikwels, voor-innie-koor, optogte gelei,
struggle, anti-apartheid s’n, nie ’n spel,
struktuurg’weld heers nog, ’n louter hel

post-“isiBhulu”-g’voel

Jacobus Faasen 2012-12-04 skiet sy ’n kaart, soos ’n blom oppie tong,
sêrie slavin vir kleinbaas:”Hei, wag jong,
virre baas wat my hand vra, issik b’reid,
g’lankie kind vry bly, vannie apartheid”

mooiste van als

Jacobus Faasen 2012-12-03 Millennium Drie Mens, Paradysdag, ’s waarop Mens wag,
post-swaarkry, onkund’-ontkenning, veilig, Tuis, t’syn,
al drink “Duiwelspiek”-agentskap Mens-bloed nes wyn,
idee van Gewete-herwinning so gewetenloos t’v’rkrag

struikelblokke skep werk

Jacobus Faasen 2012-11-30 indien Mens m’t “isiBhulu” as moertaal,
besig, m’t Self-destruktiwiteitsb’dryf,
in essensie van struktuur g’inkorporeer,
“noodsaaklikheid”, b’staan maak, leef,
mosse stryd - ontwyking van waarheid

tragironies krisis

Jacobus Faasen 2012-11-29 dag soes dié, s’l Mens mossie gou v’rgeet,
Skepper’T, vir Jakes G, nu ôk’p Trein g’laai,
g’n Mens kan van Lewe Twee Idee wegdraai,
ok ma’ goed, lat Homo Sapiens al van’t weet

o, liewe azania

Jacobus Faasen 2012-11-28 of u nu “Moeder”, offe “moeder”,
“moer”, of u nu ’n godin, prinses,

via struktuurg’weld

Jacobus Faasen 2012-11-27 terwyl ekonomieë een-een afsterf, ou orde chaoties meegee,
g’bruikers, nes maervarke, in slagpaal-effek, doodskreet sjee,

onheilig’ doel, onheilig’ middele

Jacobus Faasen 2012-11-26 patriot, dodelik g’wapen, b’reid v’r b’leid t’stry,
bemidd’laar, ond’rhand’laar, kannittie kleinkry,
moord, doodslag, verwoes van infrastruktuur,
vóór missiellanding, teiken in allerfinale uur

Paradyslied

Jacobus Faasen 2012-11-23 Self-destruksie v’rhoed, ooglopend, Duiwelspiek-dissipeliaans,
sosio-linguisties, polities, Afrikaansheid, Moeder s’n, Afrikaans,

“Camagu!”

Jacobus Faasen 2012-11-22 sonner ’n uitroepteken, enige slagspreuk,
uitroep, na meer v’rname, fisies afwesige,
Entiteit, Wese, Schepper, umDalimKhulu,
sonner eksklamasiemerkie, sallittie werkie
Top