Jacobus Faasen


son’r slag-’f-stoot

Jacobus Faasen 2012-10-30 Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens, Mens,
G’skape yt Skepper, yt Sy Éíé Kreatiwiteit yt,
“Duiwelspiek”-dissip’l, sup’r-ultra-mampara,
spiritueel, ommiebosl’k, anie wharra-wharra

nettie selle

Jacobus Faasen 2012-10-29 soms voel Mens melankolies, pessimisties, als nie pluis,
vergeet Mens soms, Lewe Twee-keuse impliseer ’n huis,
wie op Aard’ ook al Gewete wil herwin, uitte vrye keuse,
leef jint’mal strydig m’t struktuurgeweld se gelese leuse

volmaansjamaan se muse

Jacobus Faasen 2012-10-26 síé, sal Mens jou waaragtig goddelooslik leef,
nie eens innie minste na Lewe 2 Lewe streef,
eerder’l by struktuurgeweldsindroom skaar,
alternatief, enigst’, domnooslik nie aanvaar

inkommersuperioriteitsmentaliteit

Jacobus Faasen 2012-10-25 bleskop, boeppens, vierwiel-wieler, volksfees-vierder,
vriende, fêndêmmelie, nageslag, post-Marikananiet,
direkteur, geloofsplekinruimer, kapitaalbestuurder,
sonner ’n idee, wat presies Gewete Mens kan bied

nie vir sissies (nie)

Jacobus Faasen 2012-10-25 “Gewette” met Hoofletter, Mens issit werd,
prys mos kla’ v’reffen, in Utopia, Paradisio,
eish, Millennium Drie Homo Sapiens, Mens,
struktuurgeweldskrisis is ultra-uiters krities

Havgard en Kie

Jacobus Faasen 2012-10-23 toe sjirurgijn Havgard Goeie Hoop-hawe binnekom,
genade, deeske Deen, m’t eerste sien heel v’rstom,
nog soveel meer so, toe hy sy aanstaande ontmoet,
kopervel ongeoker, styl Europees, multi-talig, soet

“taal van onderdrukker” (“isiBhulu”)

Jacobus Faasen 2012-10-22 nu lat oud-vryheidsvegter moedertaal biza “isiBhulu”,
sit Afrikaanse mos met een moersk’ hlungu, kakhulu,
sou’t g’pas is, indien, wan’r, as, Mens nog “Boer” was,
superioriteitsg’wys, as sodanig ge-“klas”, nogge “ras”

re Lewe Twee

Jacobus Faasen 2012-10-18 Skepsel wat van kleintyd af wan-, misdaad aanleer,
ouers nie eens poog, rolmodel-modelleer t’v’rstaan,
“Duiwelspiek”-dissipelskap vir niks verruil, laat gaan,
verder v’rval in onkund’-ontkenning, sonner v’rweer

“Anner” glattie so anners

Jacobus Faasen 2012-10-17

sjatansdissipels oppul hoede

Jacobus Faasen 2012-10-12 "vir eeue al in toestand van koloniaal submissie,
ten opsigte van Self-destruksie, g’n anner opsie ..."

steeds oppe strooptog

Jacobus Faasen 2012-10-11 Vader, Skepper, Ware God, Wérk in Mens,
veral in Millenniaal Homo Sapiens Sapiens,
eish, Baba, Allah, deeske Krisis heel krities,
nog nimmer voorheen Mens so erg apaties

eerste “Africaander”

Jacobus Faasen 2012-10-10 Havgard uit Denemarke, toe allie tyd ons eerste “Africaander”,
ja, nie Bibault, soos historici m’t historillusie probeer voorgee,

Dekade Twee, Millennium Drie

Jacobus Faasen 2012-10-09 vol lof, prys, aanbidding vir IT-god, ’s Millennium Drie Mens,
seker glattie maklik, Self yt Self-destruksie-patroon yt t’kry,

Hoogheiligheid, van apartheid

Jacobus Faasen 2012-10-08 praat Mens, ytie bloute, vannie hemel, re amnestie,
raak Mens (skielik) b’wus van pan-globaal amnesie,
eie geskied’nis, vanne “volkrasklaskultuurtaalnasie”,
stel elk Boek, Hom, Haar, bloot an herinterpretasie

krygsvaarders beperk

Jacobus Faasen 2012-10-05 kan Mens, inderdaad, allie euwel, van oorlog uitwis,
mos donners almal-van-almal-familia, ’n feit, beslis,
so tragies dan, ja, lat’t Mens yskoud, Gewete-loos,
zero-minus, voel, re welstand, van Naaste se kroos
Top