Jacobus Faasen


t’r wil van kontinuïteit

Jacobus Faasen 2012-11-21 Vader, Schepper, Wetgewer, teen pejorativering,
Vestig, Allah, Op’nbar’nd, Indien U Wil, v’rligting,
Skud Millennium Drie Mens, woekies, uit slaap,
sjatansberg hang hoog bo Moeder, Stad, Kaap

wie Eerste was

Jacobus Faasen 2012-11-20 Eerste Mens was éérste, kennie van inkom’ry,
’t vir drie eeue plus, v’rweer, m’t stry, b’klei,
/Xam se stem, in saamlewing, solemneel stil,
weet Mens pr’sies, wat pr’sies’s Eerste se wil

stryt, strytb’slyt t’bslyt

Jacobus Faasen 2012-11-19 amandhla ngawethu, phambili, Mens, abasebenzi,
v’rgeet van Mangaung, Stalinis-orkestrestering,

hóóg bo Mens

Jacobus Faasen 2012-11-16 t’rwyl Pentagon-Predator lugruimte penetreer,
wyl g’boort’regskenners g’boort’reg onn’rdruk,
bly meester sjatan in sjy noppies, in sjy skik,
m’t Moederstad-ikonografie, Berg, g’assosieer

speelveldg’lykheid

Jacobus Faasen 2012-11-15 ’s Eerste Mens van vroeg af, m’t blinkgoed verraai,
op g’n werf ooit ’n haan wat oor volksmoord kraai,

noggie Nkhululekho

Jacobus Faasen 2012-11-13 hoe huigel oud-Mbeki-ANC’s, com’s,
hoe skuttulle daai bemagtigingsboure,

ubuNtu van abaNtu

Jacobus Faasen 2012-11-12 virrie sov’lste keer, Mens, Sapiens,
vir eie, Eie, Vryheid, Bevrydheid,
kom Mens kort, pleinkommin sens,
(sonner akuut of kappie) Afrikaans

’t wassie “Azania”

Jacobus Faasen 2012-11-09 weet niemand, as sodanig, wat dees stuk land se naam,
sosio-geografies, historio-polities, planeetkundig, was,

so byna ampertjes

Jacobus Faasen 2012-11-08 Mens bai’ na, aan Self-ontbloot, koelbloedig Self d’gradeer,
eie, Eie, struktuurg’weldsapokalipties, hlopekhalik wil lat ly,

grote g’nugtig

Jacobus Faasen 2012-11-07 lieweste Vader, Mens steeds stil, zwijg’nd,
re volksmoordverdoes’ling, Vlakplaasbraai,

M3HSS

Jacobus Faasen 2012-11-06 superstreng g’programmeer, struktuurgeweldswildernis in,
hlopekha Mens, ter wille van Oorlewing, t’midde van t’kort,

van alle aantreklikheid g’stroop

Jacobus Faasen 2012-11-05 tyd’t aang’breek, virrie Afro-Afrikaansch’ g’meente,
broeders, schwesters, nag’slag, almal wie Taal ken,
haar b’ken, haar lyf v’rken, selfs yt ontkennershoek,
luid ontken, l’t sy g’roep, g’biza, word: “Boer se tong”

Primêre Prijs

Jacobus Faasen 2012-11-02 issie net noodwendig nettie rijmwoord wat moet rijm,
struktuurgeweldstelsel na allie jare nog presiesie sijm,

“Duiwelspiek”-ondersteuners

Jacobus Faasen 2012-11-01 selfs neologisme is gou-gou cliché,
maagd raak oorhaastiglik uitg’vry,
sjatanslawerny, Self-destruksie, bly,
ondanks sielstryd, Skepsel trag t’stry

voorbiddinglik

Jacobus Faasen 2012-10-31 swaai media-kopligte nu, gerig op Mangaung,
alle tale in een groot ruimte, Engels oorheers,
Top