Jacobus Faasen


‘ilwimi’-legitimiteit

Jacobus Faasen 2013-02-01 so slat Mens gade, o G’nade, Self-d’struksie,
Waarheid, Waarheid’s altyd erger’r as fiksie,

uZabalaza

Jacobus Faasen 2013-01-31 “Duiw’lspiek”-siek, ’t glattie v’rdamp, oornag v’rdwyn,
meerd’rheid, G’wete-loos, Stryd onb’kint, struggle-lyn,

hoed’rtaal

Jacobus Faasen 2013-01-31 enigst’ b’skerming, my Ma s’ilwimi,
skattig, skatlik, prastag, whêrbaal,

kwasi-pseudo-skyn

Jacobus Faasen 2013-01-29 waarskynlik val als, ja, lat’r, duie in,
G’wete almiskie, nimm’r ooit herwin,

“isiAfrikaansch”

Jacobus Faasen 2013-01-29 onsubtiel, illegitiem, pseudo-superioriteit,
onkund’-ontkenningskund’, nuw’ tipe wind,
“Duiwelspiek”-siek, Homo Sap-Sap se kind,
lynreg-opponent v’n Vryheid, G’regtigheid

donk’rwerk

Jacobus Faasen 2013-01-28 konk’lwerk, dié g’knoei, korrupzie,
Blou Maandag-drinker nog tipzie,

Boeta van tan’ Apie

Jacobus Faasen 2013-01-25 mooi ytg’drai, dai laitie, v’n tan’ Apie, Boeta,
sprei vlerk’ wyd, vi’ Goew’rment, eMthatha,

Verifieerbaar Waar

Jacobus Faasen 2013-01-24 sints Van Riebeeckstyd’s Mens, stellig, Paradys kwyt,
Eerste Mens onb’taaml’k, yt eie Hys, vrou-’n-al, yt-

Self-destruksie

Jacobus Faasen 2013-01-24 moeilik balans t’b’hou: Mens vir hulpbron, Naaste afknou,
vyand litigeer, elimineer, sonner formaliteit, of graf t’grou,

miljuisende se moedertaal

Jacobus Faasen 2013-01-24 sou voorheen onn’rdrukte voortgaan, m’t verwys na “isiBhulu”,
sonn’r lat goewerment ’t sien, b’sef: taalgelykheid’s nie herstel,

Moeder Afrika

Jacobus Faasen 2013-01-22 staat U duid’lik, pre-koloniaal, in G’skied’nis, prominent,
Gee Skepp’r, Sy Vastheid, aan Vast’land, Sy Kontinent,

uitwissingswet’nskap

Jacobus Faasen 2013-01-18 Miljenjum Drie Homo Sapiens Sapiens, Plan reg voorhand,

tiekit na Jena

Jacobus Faasen 2013-01-16 “Duiwelspiek”-siek-mampara, Self-onn’rdrukk’nd, instemmig,
t’n volle, g’heel-’n-al, absoluut, so, in wanopvatt’ng v’renig,

onkund’-ontkenningskunde

Jacobus Faasen 2013-01-15 moerse stryd, Mens S’n, teen ultra-ong’lykheid,
van speelveld, skeidsregtersreg, Gini-variëteit,

nie nette ruilmiddel

Jacobus Faasen 2013-01-14 Kaapse Dokter dáí tyd al b’drywig, lastig,
virre Khoisan-aktivis, Maria-mode onnodig,
waarheid, haak-’n-steek’s lief vir sis, vir sy,
safari, Khoi-kraal toe, kort ’n gepast’ kledy
Top