Jacobus Faasen


ligjare ver v’rwyd’r

Jacobus Faasen 2013-04-18 aan als w’t eties, moreel, moes wees,
een moersk’ t’kort, Mens hou nie fort,
m’t hyshoud’ng, Self-d’struksieteorie,
Mens glattie meer ’n rolmodel-spesies

oud-mil-diktril-blues

Jacobus Faasen 2013-04-17 wann’r’t Mens, all’s all’rnoodsaakl’k, ontbreek,
wann’r Homo Self sien, hoe, wáár, hef insteek,
wann’r Millenjum Drie Homo Sapiens Sapiens,
net sou wou kô, totte últra-anti-oorlog-sêns

sinneloosheid

Jacobus Faasen 2013-04-16 oorlog diep in Mens-gene, geneties, g’transponeer,
wet’nskap v’n uitmoor tot deskundigheid g’raffineer,
staar g’slag’t daagl’ks in g’sig: moord-’n-doodslag,
vrede en onskuld g’wet’nloos via waansin v’rkrag

khumbula

Jacobus Faasen 2013-04-15 kolonialis’t inkomm’rl’k, m’t min agt’ng, g’jik’leza,
lat Khoesan, slaaf, kr’ool, toe so ‘sam-sam’ kwela,
lankal al weet, in ons midde die Profeet, Mandela,
al wil comrades m’kaa’ nu uitskud, eish, hlukuhla

trimillenniaal p’narie

Jacobus Faasen 2013-04-12 sien Mens, hoe waardes, waard’loos, oneties, disint’greer,
Mens Self eie g’skied’nis, Skepping-V’rhaal, skoon v’rgeet,

tongvrug

Jacobus Faasen 2013-04-10 b’staan Afrika-taal, kontinentaal, al v’r bai’ lank,
berg-oor, via kloof, vallei, éggo eggo, v’n’r klank,
taallei’rslegitimiteit, Broed’rseerl’kheid, gou soek,
soos kwasi-Afrikaanses m’kaar skell’nd v’rvloek

sam’swer’ng

Jacobus Faasen 2013-04-09 ooreenkomste soms topg’heim, konfidensieel,
soms v’r kultuur-avontuur, meesal materieel,
v’rkeer eks-vyand’ ok saam, inne nu-v’rbond,
loop’l handommielyf, nes Roelf-’n-Cyril, rond

nie meer sek’r

Jacobus Faasen 2013-04-08 Millennium Drie Krisis, Armageddon-apokalips, sup’rg’dorie,
Bacchus, Babilon, Mammon, jinne, in ultra-grotesk’ p’narie,
nu, meer’s ooit, Mens oppe piesangrepubliek-kapitaalsafari,

apokrief

Jacobus Faasen 2013-04-05 "Self-destruksie-teorie nog glattie b’studeer,
groei “Duiw’lspiek”-papsakleër totte skaar ..."

eie ilwimi

Jacobus Faasen 2013-04-04 "skryw’r, digt’r, v’rtal’r, tolk, probeer u v’rhaal v’rtaal,
aan Tas, Biebouw, meer erkenning’s w’t’l tog v’rdien ..."

Kykweer

Jacobus Faasen 2013-04-04 "gaat Afrikaanse aan, of Moed’r v’r ew’g s’l voortb’staan,
helaas, laast’ artik’l oppie mampara-agenda: taalb’houd ..."

tweesnydend’ “-isme”

Jacobus Faasen 2013-04-02 "G’wete, realisties, ja, waarlik, Skepp’r se Instrument,
niks ann’rs gee heel G’heelbeeld, v’rskaf volle Prent"

Paasfeesblues

Jacobus Faasen 2013-04-02 "staan Mens, in al Mens se swakheid, skoon v’rbyst’r,
nettie idee, waarheidsontvou’ng, feitl’k onb’skryfl’k ..."

jhô!

Jacobus Faasen 2013-03-27 "oud-g’rust’ ong’rus, b’komm’rd, re komm’rnis, b’slomm’rnis,
sonn’r U waarheid, ja, nooit ooit op Aard’ so iets soos fiksie ..."

aprioristies teleologies

Jacobus Faasen 2013-03-26 Liewe Vad’r, kanala, versjeef my Menslikheid,
sonn’r U g’n sprak-’f-sprook, v’n waard’gheid,
spook kasspoke kasteïsties, nes yt apartheid,
Millennium Drie Homo Sapiens, opdraanstryd
Top