dié wie wil lees
2013-06-06 diep’n struktuurg’weldsoerwoud raak denge nu b’noud,mid-in all’ergst’ omni-globalisties p’narie, fiasko, krisis,
b’slis iets, oor hys toe t’skryf, t’SMS, t’e-pos, dís g’wis,
selfs in som’rtyd, sonskyn, Kaapsche Dokt’r yskaskoud
g’voelte
2013-06-05 Millennium Drie Homo volg’prop, m’t paradigma, dogma,voorskrift’l’kheid, proskripsie, beter-weet-leer, Vad’r,
hoofdemoonsleuenagt’gheid, ’t kom nu al hoe nad’r,
sjy struktuurg’weldstigma, sjy sup’rpragmaties pragma
ov’rg’zetzynde
2013-06-04 agt’rg’blewe Ekonomie Drie-inboorl’ng hlopekha, suff’reer,arm’r’s arm, oppie heel laagste sport, dóúr, doer ver onn’r,
lat Mens, opnuut, opreg, ov’r eie Menslikheid moet wonn’r,
hoe lat Mens, Self, toe, lat mede-Mens so bitt’rl’k kr’peer?
afskeidskreet
2013-06-03 synde Afrikaan, vaaljapie, bleeksiel, metro-het’ro-seksueel,sprek’r v’n suiw’r Biebouwiaans, Millennium Drie Afrikaans,
innie hek
2013-05-31 v’rset, versus suiw’rheid, gee haa’ Afrika-status,min Afrika-taal wat so kwaailappies kreools is,
bai’ Afrika-elemente in haa’ lekke lyf saamdra,
sonn’r “Africaand’r”, “baas”, ’s sy sonn’r weerga
“ras”-klassifikasie
2013-05-30 aan oorlogsekonomieprolif’rasie, struktuurg’weld, g’n keer,sal selfs WEF-sprek’r’t, half teësinn’g, saggies, moet b’aam,
slagoff’rkrete
2013-05-29 toepas, sosio-int’greer, v’n “ras”, “klas”, ’s onvanpas,via genetika, genealogie, statistieke, v’rkeerd b’wys,
Verifieerbaarheidsweg, trip-enne-half, ’n lew’nsreis,
as Waarheid, Vrede, G’regt’gheid, maar skeibaar was
ingxaki kakhulu
2013-05-28 pejoratief, v’n b’trekk’ng’p Afrikaans, “isiBhulu”,etimologies g’wort’l in inkomm’rstatus, kolonis,
“umBhulu”, “Boer”, apartheidsbaas, imperialis,
g’meet aan grondwetlikheidsnoer: “ingxaki khulu”
onv’rskrokke
2013-04-26 enigst’ positief ‘-isme’, dié’s mos ‘Mensisme’,’t omvat alle ann’r ‘-ismes’ (hoe Mens optree)
for’m sonn’r kwor’m
2013-04-25 half-’n-half half hartseer, Afrikaans se v’rhaal,bitt’rein’rs, wat’l so teen vooruitgang wil staal,
pavloviaans Afrikaans
2013-04-25 nie net sosialis soekaai deng, speelveldg’lykheid,als int’grasionisties-humanisties, v’n Mens-wees,
innie breë b’skou
2013-04-23 Millennium Twee’t vinn’g na Drie oorg’swaai,oorlogslust’ge gat g’wet’nloos voort, m’t skiet,
g’ruis innie wind
2013-04-22 noulat Rush in ons stede gat optree,ons m’t haar soel ingilstem gat v’rras,
sonn’r t’v’rwys na “kleur”, “ras”, “klas”
issie tagtigs wat nog orals toon aangee
