letste Sê
2013-07-16 sou Mens m’t’t slaag, aysh, m’t G’wete-herwinn’ng,Konsiënsie-’n-al herstel, Mens byna amp’r normaal,
al trek miljuis’nd anie heel v’kere kant vannie skaal,
rus strategie, formulierl’k, formulisties, ’p B’sinn’ng
struktuurg’weldstsunami
2013-07-15 dommies ka ôk mos “g’digte” skryf,hul poespaspoëtast’rgploet’ry b’lyf,
tik Mens Self mossie innie skanne,
vloei g’dagte-tot-woord yrie hanne
m’t Graagte
2013-07-12 Millennium Drie Homo, propvol sielsv’rlange,op-’n-af, in duist’r “Duiw’lspiek”-wand’lgange,
staar Self Self blind, onkund’-ontkenn’ngsg’wys,
v’rgete, eksistensie v’n G’wete, Vryheid se Paleis
Die aard en wese van ’n pejoratief
2013-07-11 ’n Pejoratief is in die meeste gevalle ’n “ras”-term wat as disrespekvol en vernederend ervaar word deur die persoon of groep waarna verwys word.
God-’n-Al
2013-07-11 v’r kniel’r, kophang’r, aanbidd’r, v’n Skepp’r,o Allah, V’rgeef Mens, Mens is Self-d’struktief,
Millennium Drie Homo Sap-Sap, lief hart’dief,
klas G’wete-herwinn’ng as geldmagsdemp’r
aard-’n-wese
2013-07-11 hayibo, Mens slat Naaste deemeketaa,“Europeër”, Kreool, ja, ontuis in Afrika,
slat’t oudslaaf, -Khoisan, reguit binne,
apartheid’t Mens b’roof v’n bai’ sinne
ytéínd’l’k
2013-07-09 krisis inflasioneer, swak status vannie Rand,onmin’p Lonmin, ’pnuut tweespalt, v’rdel’ng,
mag t’n alle koste ’n Millennium Drie-reël’ng,
struktuurg’weld vat als styw’r vas innie hand
“isiBhulu” se ma se kaap
2013-07-08 daar waar Mens na buite toe g’stu worre,borsvol melk w’t wag, Mens, sonn’r sorre,
v’n kleinsaf, oorlew’ngsles flink assimileer,
selfs leer, hoe Mens onn’rskei, pejorativeer
onv’rkw’kl’k
2013-07-05 v’rkrimpte, v’rknog aan star v’rstardheid,onkund’g, onb’wus, re krisis, b’nardheid,
eg v’rslae, t’rneerg’druk, sonn’r ’n bydrae,
tot vrede, g’regt’gheid, lendawu, in Afrika
slimste se oorwinn’ng
2013-07-04 fiasko, chaos, wanorde, amm’l ewe b’nadeel,Homo Sapiens lief, v’r vuil Self-d’struksie-hel,
heel liefste, struktuurg’weldspel voluit t’speel,
Lewe Een, Aardl’ng, Krisis, krities, als nie wel
pseudo-fantasie
2013-07-03 b’voordeelde, b’nadeelde, beide inne pseudo-fantasie,magsjagt’r’s beste ner’ng, mark g’tuig vanne skeur’ng,
tussen ivoortor’ngnar, hek- en lyfwag, ja, na b’wer’ng,
“ras” en “klas” nu suiwer fiksie, ’n Self-v’rbeeld’ illusie
Hoekom Afrikaans nie “isiBhulu” is nie
2013-07-03 “isiBhulu” beteken “die taal van die apartheidsonderdrukker”. Taal ís identiteit.
suiw’r “isiBhulu”
2013-07-02 Millennium Drie status-afskal’ng, v’n moed’rtaal,Self-d’struktief, lot nu oorg’laat aan b’leidsmak’r,
taalwaghond toe glattie, soos v’rwag, taalb’wak’r,
aysh, taal-, nes g’loofstryd’r, voortyd’g aan’t faal
depejorativer’ng
2013-07-01 tong-instrument, aksent-’n-al, in huis baasg’raak,m’t geur, kleur, afkoms, herkoms, als, min g’pla,
sam’t taal moet Mens mos r’spek, v’r ann’r, dra,
mede-Mens, Naaste, daai r’spek r’spekvol smaak
