Jacobus Faasen


historiografies, of hoe?

Jacobus Faasen 2013-08-29 ’t Mens Self, Self lied’rl’k v’rsaak, via Self-d’struksie,
sonn’r ’n ou slagspreuk op t’diep, Zabalaza’t g’jika,
sorry mawethu, tyd’s v’rby, v’n “ras”, ook v’n “klas’

Kontinent-taal

Jacobus Faasen 2013-08-27 allie jarre was Afrikaans bobaas, Boerneef,
Neelsie, Jan Siljee, Small, o Allah, Philann’r,
via FAK, CSV, Akademie, “Boer-taal” b’leef,
Burg’r-burg’ry, lankal niks oor virrie “Ann’r”

v’rafrikaans’ng

Jacobus Faasen 2013-08-26 v’r t’lank moes moed’rtaal vas, ing’kluist’r,
sprek’r onn’r eie b’swadd’r’ngsterm stei’r,
Afrika-taalstatus vannie hand wys, wei’r,
taalg’skied’nis deur neo-lafaards v’rduist’r

opset

Jacobus Faasen 2013-08-26 aysh, kam’raadskap, nie meer wat’t was,
kam’rade sing nu selfs v’n “ras”-’n-“klas”,
skep kat’gories kat’gorieë, stereo-uitkoms,
latte oud-kam’raad tog net wonn’r, soms

onn’rdrukk’rsdroes’m

Jacobus Faasen 2013-08-23 Millennium Drie Homo Sap-Sap s’l’t, Self, rondborst’g b’ly,
“Duiw’lspiek”-dissip’liaans, onkund’-ontkenn’nd, vroom,
via struktuurg’weld aan superioriteitsindroom vasg’boei,
daar’n g’woond, so vuilsiekl’k, vuilsiekl’kheid in t’ad’m

sov’l verd’r v’n oorwinn’ng

Jacobus Faasen 2013-08-23 geldmagslaaf, goed toeg’rus, vol Hyp’rama-hype,
v’r-Twit, oppie muur van G’vrietkoepboek, Skype,
dag-in, -uit, v’rbind m’t ied’r-’n-elk, m’t wêr’ldmark,
nie een duit g’traak, m’t Noag, m’t spesies in sy ark

2013

Jacobus Faasen 2013-08-20 Millennium Drie Sap-Sap, op beautiful planeet, Aarde,
dink voorafg’rangeerd, kitskat’gories, neo-stereotiep,
onb’reid, ’n gram ’f grein “Duiw’lspiek”-gif (af) t’skiep,
skat Self-d’struksie, onkunde, sup’rsup’rieur na waarde

antwoord

Jacobus Faasen 2013-08-19 uitkoms, antwoord, oploss’ng v’r “tjêllins” afwes’g,
spiritueel d’mensie kontensieus, affekteer hele spul,
net Mens m’t G’wete s’l eksistensie-krisis deursien

ultrahedonisties

Jacobus Faasen 2013-08-16 verste v’n apartheid lê liefde, v’r lew’nsmaat,
iemand v’r aan-, voortplant, v’n voorou’rsaad,
saam staan versus “Duiw’lspiek”-dissip’lskap,
teen Self-d’struksie-, onkund’-ontkenn’rsklub

Zabalazalisties kliph’rdtaai

Jacobus Faasen 2013-08-15 Millennium Drieër, g’dwienst’g, anie pak vat,
nesse drost’rslaaf, ytg’strek’p rak, reg v’r pyn,
wat na allie eeue, o Allah, nie gou s’l v’rdwyn,
“Duiw’lspiek”-siek, struktuurg’weld, in toprat

moed’r s’n

Jacobus Faasen 2013-08-15 sou taal, moed’r (en vad’r) s’n, vol b’lofte groei,
ver wy’r’s Paarlberg-phallus, swak art’fak, bloei,
haar tongtentak’l, papilla-spektak’l, wyd uitsprei,
as Afrika-taal, Afrikaans, sup’rtriomfant’l’k g’dy

moertaalv’rhaal

Jacobus Faasen 2013-08-13 toe val nogge apartheidsterm, tjoepstil,
sonn’r g’druis in woud, plat oolfantgras,
eintl’k’t taal mos haar pikant-unieke wil,
en’giets re “klas” of “ras” uit’rs onv’npas

slegs slimme

Jacobus Faasen 2013-08-12 aysh, Millennium Drie-g’vaar strek wyd,
byna, amp’r, dalkies, totte oneind’gheid,
herwin-v’n-G’wete een moewies stryd,
min g’wet’nlose, tot g’regt’gheid b’reid

aysh, Allah

Jacobus Faasen 2013-08-08 sou Mens, Self, net sien hoe d’struksie vord’r,
sou Mens, m’t struktuurg’weld nie meer bodd’r,
aaire, yttjek, wie’s volg’ne, Oorwinn’ng t’proe,
hoe kennis sprei, Kaap tot Kaïro, via Timbuktu

skoon v’rseep

Jacobus Faasen 2013-08-07 als issie wel, ou pel, Mens kan’t mooi v’rtel,
v’r somm’ges’ Lewe Een, ’p Aard, helse hel,
deuskant neo-kon-boerwors-ghettogordyn,
sin v’r sinvolheid, rede, snel aan’t v’rdwyn
Top