só, ommie bosch
2013-10-08 kopkrap help Mens niks, as Mens inne fieks is,p’narie noggie b’kint, as “Millennium Drie Krisis”,
Homo Sap-Sap, onkund’-ontkenn’r, sonn’r weerga,
gee steeds voor, “Eerstes” laaste, hierso in Afrika
stroopsoet
2013-10-07 indien regime Afrikaans, oneg, as “isiBhulu” wil hou,indien taal-, kultuur-, erf’nis, aan pseudo toev’rtrou,
s’l als wat Hollands is, VOC, Brits, Anglo-Am’rikaans,
identiteitsaktivis wys, inne Nomm’r-sel, asse “Frans”
aluta discontinua
2013-10-07 selfs VSA’t g’n idee, v’rmoede, kennis,hoev’l sterft’s in onsinn’g oorlog, stryd,
hoe Mens suff’reer via “Ann’r” se b’leid,
medemensl’kheid, ja, glattie wat’t was, is
onkund’-onn’rdrukk’ng
2013-10-03 lat Mens oorlog k’n maak, Naaste uitwis,Mens nie weet wie sy of haar Naaste is
apartheidskadu
2013-10-03 isse stryd, neo-kon-b’gaandheid, neo-superioriteit,ja, “Orania”, in Oraniaans psige, ’n heel ann’r land,
staat Self-bann’l’ng, Republiek van Diaspora-g’sant,
onb’reid, tot smee v’n taalspeelveldg’lykheidsb’leid
’t kô (psigo-kwantum-metries)
2013-10-01 Mensdom, bai’ dom, re Self-d’struksie onb’wus,gat’t so, wann’r’t duid’l’k, ‘dollar’ as kop-af is,
Mens nu nie ’n snars oor mede-Aardl’ng traak,
onkund’-ontkenn’ng’s totaal ’n uitg’maakt’ saak
post-hulpbronstryd
2013-10-01 voorg’skied’nis, ferm g’vest’g, in Mens se are,g’slag’p g’slag struktuurg’weldskultuurl’k g’tooi,
massas mede-Mens ultra-g’wet’nloos v’rstrooi,
legitimiteit v’n identiteit afg’wat’r, na allie jare
Oorlew’ngstriek
2013-09-30 Madiba op sy laaste, Allan Faul se spieël aan skerwe,mede-Mens v’rruil, een narie ann’r, tyd’l’k m’t ew’ge,
p’rty m’r’t , ann’r sonn’r’t, nes “Duiwlspiek”-g’low’ge,
sup’r-submissief, theosofies onn’rdan’g, klaa’ g’sterwe
taks-’m-taks
2013-09-27 slaafafstamling, moet’t steeds kru ontgeld,onkund’-ontkenn’r, lei’r vannie heg’monie,
voortploet’r’nd, ’p pad na eie Self-d’struksie,
Self, Eie, Ego, Id, v’rwoes, via struktuurg’weld
b’zar relasie
2013-09-26 Millennium Drie Krisis, hoe’k’l b’skou, een b’nard situasie,meer sjelt, meer pl’sier, oorlog, armoed, in b’zar relasie,
meerd’rheid steeds oorg’laat aan minn’rheid se kil g’nade,
eerl’k onkwantifiseerbaar, wêr’ldwye struktuurg’weldskade
eg Afrikaans b’leid
2013-09-26 staat Sy só, dokumentêr, ampt’l’k, ultra-offisieel,ewe formeel, in ’75, nog’l monumentaal v’rew’g,
huistaalsprek’r uitkomst’l’k sov’l meer b’voordeel,
prioritiser’ng v’n pre-’94-b’voordeelde nu onnod’g
tot bó
2013-09-23 v’r dié, wie suiw’r wet’nskapl’k, formulisties red’neer,religie, opvatt’ng, Prys’ng, totte filosofie abstraheer,
so ewe saakl’k, saak oppie agenda plaas, wys, v’rtoon,
seine v’n kopstasie, uitkoms, magsplan, demonstreer
rykdom diep v’rstoke
2013-09-23 drie Khoisan’t doer innie frak-Karoo,g’skarr’l, ‘job’ g’sien, kontrakt’r g’glo
v’geetgoed
2013-09-23 Trimillenniaal Homo, vasg’vang, in struktuurg’weldsmart,onkund’-ontkenn’nd, mamparaïsties magslust’g, v’rward,
weens “Duiw’lspiek”-siek permanent afg’boek, kliphard,
g’hard, rede g’wet’nloos, sielloos v’rstand, g’broke hart
kanallah
2013-09-23 pleidooi, ’t kort bietjie tyd, deegl’k t’ontdooi,nesse ryp styk, reg virrie roost’r, en vól geur,
Jan Braai niks re “nalat’nskap” hoef t’b’weer,
taalstryd’rs’t klaa’ allie hulpbronne ontplooi
