Jacobus Faasen


so rol Mens

Jacobus Faasen 2013-12-11 so wikk’l Mens, post-Mao, post-Marx, post-Mandela,
struktuurg’weld plus, krisis, sov’l erg’r hier in Afrika,
eksploitasie nettie simptoom v’n siek, Self-d’struksie

ayi, Mensch

Jacobus Faasen 2013-12-09 doktor Nelson Rohlihlahla Mandela,
rus nou in vrede, nie soos’p Aard’

dié wie Naaste respekteer

Jacobus Faasen 2013-12-06 dié wie Naaste respekteer
(v’r Rohlihlahla)

g’n “Ag, sjym!” nod’g

Jacobus Faasen 2013-12-05 Sy staat solied, struktureel v’rsterk,
al Haar sprek’rs doenie praatwerk,
maak sek’r Sy b’hou Haar kondisie,
“isiBhulu”-afkeer mos g’n rewolusie

Skepp’r se B’stuur

Jacobus Faasen 2013-12-04

“Boertaal”-blues

Jacobus Faasen 2013-12-03 aysh, vanne Paradys ma’ min sprake, t’b’speur,
aansoek v’r emansipasie v’n Afrikaans afg’keur,
meer’rheid subiet’n minn’rheidswil blootg’stel,
moet moed’rtaal haar hartseer v’rhaal self v’rtel

ilwimi innie kies

Jacobus Faasen 2013-12-02 aysh, Moed’r Moed’rtaal, awu, Moed’rland,
alle lof-’n-dank aan U, o Moed’r-Kontinent,
wyse waar’p U ons, inkomm’rs, ned’rsett’rs,
kolonialiste, VOC-werknem’rs, ama-Askari,
op U Vlak ontvang’t, m’t fynbos en ubuNtu

papzak-krisis

Jacobus Faasen 2013-11-29 geldmag, effektief deur effektebeurs b’heer,
onkund’-ontkenn’nd, Self-d’struktief , g’n keer,
aan uitkoms v’n mark: opp’rmagskons’ntrasie,
v’r G’wete-herwinn’ng oppie agenda g’n spasie

Orania blues

Jacobus Faasen 2013-11-28 vals profete b’roep’l’p vals god, vals g’voel v’n mag,
v’n G’wete b’roof, onkund’-ontkenn’nd, sjatansprooi,
gun Veritas g’n g’leentheid, verifieerbaar t’ontdooi,
gat aaire aan, in jaagtog na stuiw’r, sonn’r t’trag

beste Pad

Jacobus Faasen 2013-11-28 Millennium Drie Homo Sap-Sap kapp’t nat,
oorlog, Self-d’struksie, in situ’s kwaai b’nard,
uitbuit’r, uitg’buit’ne, albei ewe veel v’rward,
kitssatisfaksie-orgasmeuforie, in hoogst’ rat

ismes g’definieer

Jacobus Faasen 2013-11-26 leave ze lights on when you flee from Armageddon,
mette goeie b’grip is Zabalaza mos amp’r half g’won,
bet’r’r, impl’menter’ng, van Jahwe, Allah, se Woord,
meerd’rheid swyg’rs m’t’l submissiwiteit akkoord

vele-vorme-v’n-Afrikaans

Jacobus Faasen 2013-11-25 waarheid’t imm’rs, altyd, ew’g, ’n bet’r kans,
nu lat Millennium Drie Krisis Mens bloots ry,
Mens Self nut b’nut, v’n translinguïsties vry,
Mens Mens Self ekspres in variasie-Afrikaans

’t maak seer

Jacobus Faasen 2013-11-22 g’n identiteitsonreg dra so bai’ g’wig,
g’n moed’rtaal-toekoms so innie lug,
Afrikaanse v’rned’r, g’steek innie rug,
taalgururati moreel t’rug-oppie-brug

misschien

Jacobus Faasen 2013-11-21 virre taal w’t so ultra-diep derie are loop,
ervaar Mens mos Self, hoe haar hart klop,
via “isiBhulu” v’n iets eksepsioneel g’rop,
Mens v’n respek, waard’gheid g’stroop

nu ja tu

Jacobus Faasen 2013-11-21
Top