Jacobus Faasen


post-Biebouw-Africaand’r

Jacobus Faasen 2013-02-25 Mens b’oordeel Self Self, eie, agt’rytgang,
ANC net so “ras-klas”-b’donn’rd, ’s Agang,
vir anti-demokrasie raak Mens skytbang,
nes lied’rlik-b’noud t’staar na ’n grilslang

wet’nskapl’k “Eerste”

Jacobus Faasen 2013-02-22 streng volg’ns teorie, riglyn, maatstaf, snoer,
was “Khoesan” baie lank al hier, voor “Boer”,
Eerste Mens’t, is historio-argeologies g’toon,
deesk stuk Aard’ al vir vele millennia b’woon

Afrika-taal-status

Jacobus Faasen 2013-02-20 kom’t Mens toe, oënskynlik inne droom, visioen,
duid’lik, nes in 3D, kan Mens’t ampe’ nie glo nie,

toet’ntaal aanslag

Jacobus Faasen 2013-02-19 v’r hoipolloi, ’p voetsoolvlak, meer’s een vraag t’vra,
wat b’siel Mens, g’liefd’, koelkil, G’wete-loos, uit t’wis,

v’rann’ring

Jacobus Faasen 2013-02-19 v’r ultra-eksklusiewe, G’wete-loos, Lewe 2-v’rkenn’r,
angswekk’nd, eks-Alcatraz, -Gitmo-nomm’r, skelm,

Veritas

Jacobus Faasen 2013-02-15 sjatan kannittie kleinkry: God’s Ewig V’rbý,
elim’neer dus sov’l Siel, G’wete, ’s moontl’k,
submissiveer Mens, v’rduiwels sup’r-sieklik,
prooi nie versus korrupsie, v’rderf kan stry

lingua ’frikana

Jacobus Faasen 2013-02-14 skalkies loer sy, Moertaal, vi’ Mens,
kommmunikasie-vibrasie, Sapiens,
Afrika-taal-status noggie ing’sweer,
al gaat sy sed’rt dáí tyd kwai t’keer

ilwimi

Jacobus Faasen 2013-02-13 word elk woord ma’ mos nette stuk taal, vorm,
sup’r-ultra-dinamies, persepsie, re lingua-teorie,

papsak-aluta

Jacobus Faasen 2013-02-12 strydsie virrie taal, of vir ‘ilwimi’,
aaire vir eie, Eie, Naast’, eg reg,
mede-Mens, mede-spreker, t’veg,
niks glattie soos Mens’t sou sienie

onpatrioties apaties

Jacobus Faasen 2013-02-11 sonn’r alfabet, sonn’r sin, sonn’r woord,
hoe’p Aard’s Mens m’t “Boer” akkoord,
trein v’rpas, ytie bus g’val, tred v’rloor,
voorsjang’rsing’nd, stem in sjatanskoor

geest’slaw’rny

Jacobus Faasen 2013-02-08 g’n keer meer, aan gang v’n struktuurg’weld,
aan v’rsotheid, oordrew’ b’heptheid, m’t geld,
semi-demonies, ikonies-Babilonies-lew’nstyl,
ai, Mens goed nie mee’ m’t kwaad om wil ruil

opp’rkardinale kruks

Jacobus Faasen 2013-02-07 so historio-sentraal, volg’ns g’skied’nis, v’n Azania,
al vind Mens’t seer moeilik, so iets t’probeer staaf,
“Duiw’lspiek”-siekes aan’t laster, galbraak, “braaf”,
ong’willig, tot Self-identifiseer, m’t Skepping, Afrika

Skepp’rsliefd’

Jacobus Faasen 2013-02-06 realiteit, sjerieus, in situ, verifieerb’r waarheid,
sosio-eko-speelveld so all’r-ultra-sup’r-ong’lyk,
G’wete-loosheid, min reik lieflik, liefd’vol, uit,
t’rwyl “Duiw’lspiek”, buurt, berg, ikonies pryk

o wee

Jacobus Faasen 2013-02-05 ontkenningsonkunde, Self-destruksie, NDR-pedagogie,
alles hang af, wie’t hanne ’p staatskas, in hegemonie,

ultra-sup’r-v’rkrimptheid

Jacobus Faasen 2013-02-04 vir jarre, eeue, ’s meerd’rheid g’terroriseer,
tweede-, derre-, viere-klas-burg’rs, in land,
Azania, vir pre-’94-er, ’n woede wat brand,
via tuisland, pasboek, soldaat, grensb’heer
Top