waarnem’ng
2013-03-25 Millennium Drie Krisis-tyd v’reis obs’rvasie, v’n g’gewe,hoe Koning Dawid wort’ls ontbloot’t, s’l Mens Self sien,
Primo Homo Sapiens
2013-03-15 is ewolusie niks, sonn’r wet’nskapl’k b’wys,g’loof niks, sonn’r hoop-’p-hoop, oppe prys,
moed’rtaalkwaal
2013-03-14 sed’rt mid-70’s pryk ’n monument, v’r Afrikaans,kanti, twintig jaar, post-vryheid, inne ong’lykheid,
etimologies rassisties, term uit pre-apartheidstyd,
wie wil nu in “Boer-taal” ’n eksklusief kwela dans?
liefd’ vi’ naast’
2013-03-14 Vad’r bied Mens, van toeka af, Paradys,ook dié, wie m’t eie G’wete hann’l dryf,
Mens propvol vrae oppie Lewe Een-reis,
t’rwyl nag’slag grense al verd’r v’rskuif
speelveldgradiënt
2013-03-12 nu, krisis-’n-al, lyk markb’weg’ng b’low’nd,vord’ring, progressie, wet’nskapl’k b’rek’nd,
twintig-dertien blues
2013-03-11 “Duiw’lspiek”-dissip’lsore spits wann’r navors’r iets fluist’r,smokk’lspinstorie re einde vannie wêreld, ’t word b’luist’r,
libertad
2013-03-08 verklaar Millennium Drie Homo Sap-Sap: “Als piekfyn,relisjieus, opfoet’rkundig, ’p sosio-ekonomies terrein,
nie t’v’rsmaai
2013-03-06 oppe heller dag, nette spookas’mbol bo die Taf’l,dik laag mis bo M en N, lang vuil strepe suur gas,
Afrikaans se WVK
2013-03-05 "Dis skreiend om na Afrikaans as ’n moedertaal te verwys as die moeder se kinders nie hul eie susters en broers as sulks erken nie."
ai-jai-jai
2013-03-04 erkenn’ng, rekognisie, 2007 al toeg’ken, via VN,nie dryfkrag agt’r klein “Groot Trek”, N2-staptog,
anie eine vannie dag
2013-03-01 Afrikaans weer kontinentaal, Afrique-taal,nes Ingils, Francaise, Deutsch, Portugues,
g’weteloos
2013-02-26 skrei’nd, lat meerd’rheid so minn’rmenswaard’g ly,uitg’lewer, aan onkund’-ontkenningskund’-teoretici,
