Gustaf Pienaar
Afgetrede regsgeleerde, Vleesbaai.
BIuris LLB( RAU), LLM (PU vir CHO), Gev. Dipl. Arbeidsreg (RAU)
JFK 50 Jaar: Donderdag
Gustaf Pienaar
2013-11-21
“President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”
JFK 50 Jaar: Woensdag
Gustaf Pienaar
2013-11-20
“President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”
JFK 50 Jaar: Dinsdag
Gustaf Pienaar
2013-11-19
“President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”
JFK 50 jaar: Maandag
Gustaf Pienaar
2013-11-18
“President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”
Audi alteram partem (en die storie van 'n laerskoolkind)
Gustaf Pienaar
2013-11-12
“Die appèlregter was tevrede dat die hoof nie behoorlik opgetree het deur vir Jan van der Merwe uit die skool te skors sonder om sy kant van die saak te hoor nie. Die hoof het dus nie die audi alteram partem-reël toegepas wat sê "Hoor eers die ander kant van die saak voordat jy optree” nie.”
Mandament van Spolie
Gustaf Pienaar
2013-11-07
“Die Engelse het 'n spreuk wat lui: "Possession is 90% of the law"; en hoe waar dié spreuk is, blyk uit vandeesweek se verhaal.”
Skielike noodtoestand
Gustaf Pienaar
2013-11-04
“Die Mercedes en die Capri het só hewig gebots dat die Capri totaal afgeskryf is.”
Polisie skiet in noodweer; meisie gewond
Gustaf Pienaar
2013-10-29
"Isaac George was 'n deurtrapte skelm met 'n kriminele rekord wat vir niks geskrik het nie. Dit het onder meer ingesluit gewapende roof, waarvoor hy die doodstraf opgelê is, maar wat – gelukkig vir hom – op appèl versag is."
Cupido se lang arm (en vingers!)
Gustaf Pienaar
2013-10-25
“Die regters het daarop gewys dat selfs 'n onskuldige en redelose dier, soos 'n hond, deur iemand gebruik kan word om 'n misdaad te pleeg. In ál hierdie gevalle geld die Latynse spreuk Qui facit per alium facit per se – letterlik: ‘Iemand wat 'n iets deur 'n ander persoon doen, doen dit inderwaarheid sélf.’”
Vliegongeluk in Sagmoedige Neelsie se dorp
Gustaf Pienaar
2013-10-18
Net voor agtuur op die aand van 23 Oktober 1971 het 'n Piper Cherokee-vliegtuig met 'n mnr Viviers aan die stuur die lughawe van Oudtshoorn genader om te land. Benewens mnr Viviers was daar ook vyf passasiers aan boord. Enkele sekondes voordat die vliegtuig sou land, het een van die vlerke aan 'n kragdraad en ook die bopunt van 'n kragpaal geraak.
Die dokter, die Nissan en die “bankgewaarborgde” tjek
Gustaf Pienaar
2013-10-16
Dit het gelyk na 'n bankgewaarborgde tjek, maar die dokter was nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie en hy het die plaaslike tak van daardie bank geskakel om te bevestig dat die tjek in orde was.
Klein fout, groot verskil
Gustaf Pienaar
2013-10-07
"Die ligte mistykie was dus 'n tikfout: in plaas van 651 het daar in die Behuisingskommissie se brief gestaan 652. Dié verskil was egter baie groot. Erf 651, waarop Greyling getender het was ... 900 vierkante meter, maar erf 652 – wat foutiewelik in die Departement se brief genoem is – was 1 900 vierkante meter groot."
Betaling “ter volle en finale vereffening” – toe nié
Gustaf Pienaar
2013-10-01
"'n Argitek het vir sy kliënt, 'n welvarende sakeman, 'n woonstelgebou ontwerp wat die kliënt van plan was om op sy tuisdorp op te rig. Die argitek se rekening vir die sketsplanne en werkstekeninge het ietsie meer as R19 000 beloop."
Nietige pactum successorium
Gustaf Pienaar
2013-09-17
"Maar dit kan dalk, as gevolg van die regsreëls wat ek hier bo verduidelik het, ongeldig wees. As jy oor sulke kontrakte of oor die geldigheid van jou testament twyfel, gaan soek regsadvies by jou prokureur."