Gustaf Pienaar
Afgetrede regsgeleerde, Vleesbaai.
BIuris LLB( RAU), LLM (PU vir CHO), Gev. Dipl. Arbeidsreg (RAU)
Gly op Dandy-politoer
Gustaf Pienaar
2014-03-25
"‘n Mevrou Alberts van êrens in die destydse Transvaal het op ‘n oggend in 1960 haar moses met die einste Dandy-politoer teëgekom."
Vuurwerke voor in die Jag
Gustaf Pienaar
2014-03-18
"Vroulief hier langs hom wil 'n sigaret aansteek, maar pleks dat sy die Jag se sigaretaansteker gebruik, trek sy 'n vuurhoutjie."
Straataf in sy tronkpajamas
Gustaf Pienaar
2014-03-12
'n Verhaal oor Smart wat – anders as wat sy deftige naam aandui – ‘n ou tronkvoël was.
Brandstigting
Gustaf Pienaar
2014-03-05
Gustaf Pienaar se weeklikse regsrubriek handel oor vandag oor brandstigting.
Chapman’s Peak se rotse
Gustaf Pienaar
2014-03-05
Die mooiste roete in die land moes nooit gebeur het nie, sê ‘n regter in dié rubriek.
Growwe nalatigheid
Gustaf Pienaar
2014-03-04
"Grof nalatig", ja, maar nie "roekeloos" nie.
Toon van den Heever
Gustaf Pienaar
2014-02-12
“Die skrumskakel was ene Le Roux, en die jong Van den Heever het hom die bynaam Duimpie gegee. Le Roux het nie daarvan gehou nie, en eendag het hy teruggekap: “Ag jou groottoon, man." Van daardie dag af het Van den Heever Toon geword, en gebly.”
Wilde padren
Gustaf Pienaar
2014-01-23
“In Januarie 1968 - dis ook al 46 jaar gelede - het daar 'n motorongeluk op die Rondebult-pad in die Boksburg-distrik plaasgevind wat uiteindelik in ons land se hoogste hof, die appèlhof in Bloemfontein, 'n draai sou maak. Twee jong manne het besluit om resies op die pad te jaag - hulle sou "dice" - en die verloorder sou tien rand opdok.”
Hoe 'n ampsbekleër sy pos moet ontruim
Gustaf Pienaar
2014-01-20
“‘n Voormalige Israelse premier, Ariel Sharon, het op 11 Januarie 2014 gesterf nadat hy agt jaar vantevore in ‘n koma verval het na ‘n massiewe beroerte. Die bewustelose Sharon is in verpleeginrigtings versorg sonder dat hy ooit sy amp formeel kon neerlê.”
Uitkenningsparade
Gustaf Pienaar
2014-01-15
"Diegene wat Dalene Matthee se boek Fiela se kind gelees het ... sal onthou hoe die hoofkarakter, Benjamin Komoetie, as klein seuntjie in Knysna op 'n soort uitkenningsparade deur Barta van Rooyen "geëien is" as haar kind, Lukas ..."
Wanneer is dagga dagga?
Gustaf Pienaar
2014-01-06
“Dit lyk my as jy 'n polisieman is met jare se ervaring van die streke van daggasmokkelaars, is dit in sigself nie genoeg om 'n hof te oortuig dat dagga dagga is nie.”
Nuwejaarsbrand
Gustaf Pienaar
2014-01-01
"Die nuwejaarsvreugde by die Kaapse Waterfront op 1 Januarie 1993 was van korte duur. Kort na middernag het 'n verwoestende brand uitgebreek in 'n verkoelingsaanleg op die hawe wat miljoene rande se skade tot gevolg gehad het."
Om borg te staan
Gustaf Pienaar
2013-12-04
“Gaan lees gerus maar weer Spreuke 22:26 en 27 waar die wyse Salomo gesê het: ‘Moenie een van dié wees wat borgstaan nie, moenie instaan vir ander se skulde nie: Waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uitvat as jy nie kan betaal nie?’”
JFK 50 Jaar: Vrydag
Gustaf Pienaar
2013-11-22
“President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”