Gustaf Pienaar

Afgetrede regsgeleerde, Vleesbaai. BIuris LLB( RAU), LLM (PU vir CHO), Gev. Dipl. Arbeidsreg (RAU)

Reël 43-aansoeke by egskeidings

Gustaf Pienaar 2014-07-29 "Wat hierdie huwelik egter buitengewoon gemaak het, is dat toe die partye uitmekaar uit is, mev Nilsson al 78 jaar oud was en haar man 85."

Heerengracht se fontein

Gustaf Pienaar 2014-07-21 Die fontein in Kaapstad by die verkeersirkel waar Hans Strijdomlaan by die Heerengracht en Adderleystraat aansluit was op 22 Julie 1960 die onderwerp van 'n hofsaak in die Kaapse hooggeregshof.

Emosionele dinamiet

Gustaf Pienaar 2014-07-17 As kinders 'n egskeidingswapen word, kan die dinamiet ontplof. Lees wie is in hierdie hofsaak van 1983 tydens só 'n familiegeveg noodlottig gewond.

Herroepte testament herleef nie

Gustaf Pienaar 2014-07-07  Dié man het in sy testament bepaal sy vriendin erf als en later tog maar besluit sy vrou moet dit kry. Wat het die regstelsel bepaal?

Verkeerde boetie in die tjoekie

Gustaf Pienaar 2014-06-26 "Ons lees nie in die hofverslag hoe John met sy dronklapbroer, Rudolf, afgereken het nie ..."

Twee hoofregters en 'n aaklige droom

Gustaf Pienaar 2014-06-17 In hierdie week se rubriek verneem die hof dat iemand 'n nagmerrie gehad en as gevolg daarvan 'n misdaad gepleeg het.

Beeste in Standerton en apartheidslaster

Gustaf Pienaar 2014-06-12 Vandeesweek twee ligte sketse uit die jare sewentig se hofverslae ...

Om iemand oor ’n snelstrik te waarsku of nie

Gustaf Pienaar 2014-06-02 Is dit teen die wet om iemand te waarsku oor ’n spoedlokval op sy pad?

Jeugdige ontoerekeningsvatbaarheid

Gustaf Pienaar 2014-05-20 Wanneer kan 'n kind voor die reg vir sy dade verantwoordelik gehou word?

Voorgedoen as advokaat

Gustaf Pienaar 2014-05-06 Hoe gebeur dit dat ’n man met 'n vals indentiteit tot die balie toegelaat word en as advokaat in 21 sake in die hof optree?

Die gesteelde Mercedes

Gustaf Pienaar 2014-04-25 Wat's die verhaal agter dié 1983-model Mercedes wat gesteel was?

Straatgeveg lei tot 'n verkeerde uitspraak

Gustaf Pienaar 2014-04-23 Dit was sommer 'n lekker straatgeveg daardie aand in 1919 voor 'n kroeg in Rondebosch in die Kaap. Maar hoe het die hof daaroor beslis?

Lewenskwaliteit?

Gustaf Pienaar 2014-04-08 'n Motorongeluk het daarvoor gesorg dat 'n man in die fleur van sy lewe alle genot aan die lewe verloor het. Maar die hof wou nie juis geld aan hom betaal nie. Hoekom nie?

Berusting na ‘n brief

Gustaf Pienaar 2014-04-03 “Hierdie saak wys maar net weer hoe belangrik dit vir prokureurs is om volledige notas van konsultasies met mense te hou en om mondelinge afsprake agterna per brief te bevestig.”

‘n Regter wat ons gerus kan onthou

Gustaf Pienaar 2014-03-28 "Die jong Gregorowski het aan die bekende Gill College in Somerset-Oos gematrikuleer, waarna hy in die regte gaan studeer het ..."
Top