Angus

Geen inligting beskikbaar.
Verwys hierdie profiel na jou? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za om toegang tot jou profiel te verkry.

No information available.
Is this your profile? Send an e-mail to bio@litnet.co.za to gain access to your profile.

Uit die Bybel: Kennis is ...

Angus 2013-09-06 Iets wat die mens opgedoen het die dag toe twee nudiste dieetkundige advies van ‘n pratende slang verkry het.

Vir die aspirant-genetikus: begin in die kombuis

Angus 2013-08-29 DNA (of dan op Afrikaans, DNS) is nie net ’n dubbelheliks nie. Dit is ook nie sommer so ’n wafferse hierjy molekuul nie; dit is GROOT, so groot dat dit bekend staan as ’n makromolekuul.

Die windmeulens los ek maar vir jou, Jan Rap

Angus 2013-08-26 Indien dit so was dat taal ’n vermoë was wat hy van ’n almagtige god gekry het, dan sou dit volmaak gewees het in alle opsigte.

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

Angus 2013-08-23 Laat ek sommer van die staanspoor sê, ras en rasseaangeleenthede, wat die mens betref, is so ingewikkeld dat dit moeilik is om aspekte daarvan uitmekaar te haal.

Die rassegeskil

Angus 2013-08-19 Dit is so dat enige twee mense op aarde se genetiese samestelling baie min van mekaar verskil. Dit dui aan dat ons afstam van ’n klein groepie mense.

'n Paar linguistiese beginsels vir Jan Rap

Angus 2013-08-13 Grammatika van ’n taal is deskriptief, en dit is ’n basiese beginsel van die linguistiek.

Ontlening vir Jan Rap

Angus 2013-08-08 Baie mense dink verkeerdelik dat die grammatika van ’n taal, reëls is wat gehoorsaam moet word wanneer daardie taal gepraat word.

Aan die vergetelheid ontruk

Angus 2013-08-06 Ek het altyd gedink ek weet wat “aan die vergetelheid ontruk” beteken, totdat ek so pas my e-pos oopgemaak het.

Vir Jan Rap oor ontlening en mengeltaal

Angus 2013-08-05 As jy wil argumenteer oor taal, sal jy beslis moet leer om noukeuriger te lees.

Gaan Engels dan Afrikaans vervang?

Angus 2013-08-01 Volgens jou moet ’n woord “deel wees” van  ’n taal voor dit gebruik kan word. Hoe weet die spreker dat 'n woord deel is van Afrikaans of nie?

Nog lewensbehoudende wenke

Angus 2013-07-31 Dit is altyd die donkerste net voor dagbreek. As jy jou buurman se koerant wil steel, is dit nou die tyd.

Vir Jan Rap weer eens oor Afrikaans

Angus 2013-07-30 Of jy dit wil verstaan of nie, indien ’n woord ontleen is aan ’n ander taal, dan word dit deel van die nuwe taal.

Tot nadenke en goeie wenke

Angus 2013-07-29 ’n Toe mond voed nie die liggaam nie.

Vir Jan Rap oor Taalsiklus

Angus 2013-07-19 Taal begin by eenvoudige klanke om dan al hoe ingewikkelder te word. Daarna vereenvoudig dit weer, veral as gekyk word na dialekte wat uit ou tale ontstaan.

Die taalsiklus

Angus 2013-07-15 Funksionele vereenvoudiging van die grammatika is vir my verfyning van die taal, en dra by tot kommunikasie.
Top