Angus

Geen inligting beskikbaar.
Verwys hierdie profiel na jou? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za om toegang tot jou profiel te verkry.

No information available.
Is this your profile? Send an e-mail to bio@litnet.co.za to gain access to your profile.

Die Neanderdalmens en taal

Angus 2013-07-15 Om te verstaan hoe die Neanderdalmens se taal was, moet ’n mens gaan kyk hoe die moderne mens se spraakorgane ontwikkel.

Jan Rap se vrees vir die Engelse gevaar

Angus 2013-07-11
Wat egter waar is, is dat hierdie mens ’n inherente taalvermoë het. Hy kan klanke maak met sy spraakorgane om te kommunikeer.

Vir Jan; dis goed om oor taal te dink

Angus 2013-07-08 Dis goed as ’n mens oor taal dink, soos ons hier probeer doen. Ek beskryf hoofsaaklik wat ek sien gebeur, en probeer dit verklaar; nie dat ek altyd daarvan hou van wat ek sien nie, of daarmee saamstem nie.

Kommentaar op Jan Rap se kommentaar oor my kommentaar

Angus 2013-07-04 Die sogenaamde “krakies” in die taal waarvan jy praat, is juis taalvormend. Kyk na al die veelvuldige “krakies” wat uiteindelik gelei het tot die ontstaan van Afrikaans.

Afrikaans uitsterf? Not 'n wiel!

Angus 2013-06-26 Geminifiseer! Daar het jy dit nou, kompleet met Afrikaanse voor- en agtervoegsel, en binne  Afrikaanse konteks.

Vir Herman oor Afrikaans

Angus 2013-06-21 Daar is verskeie teorieë oor hoe Afrikaans ontstaan het, en dit sal dom wees om sommer enigeen so goedsmoeds te aanvaar as juis.

Die wonder van 'n taal - vir Jan Rap

Angus 2013-06-18 Dat Afrikaans verander is natuurlik niks nuuts nie; dit gebeur al eeue lank met alle tale. Dat die mensdom kla oor hierdie veranderinge van tale, is ook niks nuuts nie; die mensdom doen dit al eeue lank.

Is jy daar, God-partikel?

Angus 2013-06-14 Ja, ek is hier.

Nog 'n HB-grappie

Angus 2013-06-13 As die Higgs-boson werklik die Godpartikel is, waarom het God dan die patentereg daarop aan Higgs afgestaan?

Kobus beweer dat ek gorrel en geen bewyse het nie

Angus 2013-06-12 Ek kan verstaan dat jy die Bybel probeer versoen met die wetenskap, en dat jy die wetenskap probeer gebruik om die inhoud van die Bybel te bewys, maar dit kan ongelukkig nie

Die Higgs-Boson

Angus 2013-06-10 As daar bewyse is vir die Higgs-Boson, waarom dit dan die God-partikel noem?

Kommentaar onder Jan Rap se brief oor Afrikaans

Angus 2013-06-07 Ek is ’n evolusionis en ek sien dit so: as Afrikaans nie sterk genoeg is nie en nie kan aanpas nie, gaan dit beslis verdwyn.

? Bybelse anachronisme?

Angus 2013-06-03 Elke week lig Dominee my per SMS in oor die komende erediens

Christene is soos honde

Angus 2013-05-15 Dit maak nie saak hoe wreed hulle deur hulle baas behandel word  nie, hulle moet liefde betoon teenoor die hand wat die slae uitdeel.

Oor Afrikaans: kamaan smile, vir Jan Rap

Angus 2013-04-22 Taal is daardie klanke wat ’n mens kan maak met sy spraakorgane waarmee hy woorde en sinne kan maak met die doel om inligting oor te dra aan ’n ander mens.
Top