Die dilemma van die Christen-kreasionis
2012-03-19 Kreasionisme het net een doel voor oë, en dit is om Darwinistiese evolusie verdag te maak en verkeerd te bewys. Dit dra absoluut niks by tot die wetenskap nie, en is dus heeltemal nutteloos.
Die organisme se ontwikkeling
2012-03-16 Die evolusieteorie sê ’n organisme ontwikkel geleidelik oor miljoene jare tot ’n ingewikkelder organisme.
Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort
2012-03-14 Sedert Copernicus en Galileo het die Bybel al sy geloofwaardigheid begin verloor, maar Darwin se evolusieteorie het dit drasties laat ineentuimel.Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie
2012-03-13 Soos gewoonlik, en almal weet al daarvan, maak Kobus uit die duimgesuigde bewerings, of hy haal aan uit Kreasionistiese twak, as hy beweer dat volgens die evolusieleer die een spesie uit ’n ander “te voorskyn kom”.
Toe ontmoet hulle in die hemel
2012-03-01 Jesus maak sy weeklikse toer daar in die hemel om te kyk dat alles goed gaan.
O die donkie is 'n wonderlike ding
2012-02-29 Hy staan en dink waar die muishond stink, ja die donkie is ’n wonderlike ding.
Die woedende Christene
2012-02-28 In my verbeelding kan ek julle al sien sit, so voor julle rekenaars. Moue opgerol, salpeter wat uitslaan om die oksels, skuim om die mond, terwyl die sleutelbord so kort-kort misgekap word om tog hierdie agnoste eens en vir altyd op hulle plek te sit met bladsye en bladsye vol Bybelversies.
Partenogese vir Christendommies
2012-02-27 Partenogenese is ’n proses waardeur ’n lewende organisme ontwikkel uit ’n onbevrugte eiersel.
Wetenskap vs religie
2012-02-22 Die rede waarom ateïste in hierdie argument met religieuses betrokke is, is om die gevaar van godsdiens te beveg.
Die geboorte van Jesus Christus
2012-02-21 Seker een van die mooiste verhale in die Bybel is die geboorte van Christus. Ongelukkig maak Christen fundamentaliste dit belaglik deur daarop aan te dring dat dit ’n werklike gebeurtenis is.
