Religie vs godsdiens
2012-02-08 Dit is te verstane dat jy ‘godsdiens’ verkies bo ‘religie’, want jy en Kobus glo daaraan dat ’n woord se woordeboekverklaring gelykstaande is aan die wet van die Mede en die Perse.
Konstantyn was g’n engeltjie nie
2012-02-08 Ten spyte daarvan dat hy op wonderbaarlike wyse hom tot die Christendom bekeer het, was hy nie ’n liefdevolle mens nie; om die waarheid te sê, hy het maar, soos alle Romeinse keisers, ’n wreedaard gebly.
Die Bybel as letterkundige werk
2012-02-06 Om te sê dat die Bybel nooit voorgegee het om letterkunde te wees nie, is seker die onsinnigste ding waarmee Kobus hierdie jaar nog mee uitgekom het. Dit is so goed as om te sê ’n boom het nog nooit voorgegee om ’n boom te wees nie; wat dit ook al beteken.
Wat het ek teen religie?
2012-02-01 Miskien is dit die skandelose skynheiligheid, die arrogante eiegeregtigheid, die domastrante onnoselheid, die gevaarlike indoktrinasie, die vergiftiging van jong kinders se verstande; dis moeilik om te sê.
Godslaster? Wat is dit?
2012-01-27 Verby is die dae toe Christene nog kon skuil agter die heiligheid van hulle god.
Om te cherry-pick of nie te cherry-pick nie
2012-01-20 Die Christen het darem 'n yslike probleem as hy sy Bybel lees
