Angus

Geen inligting beskikbaar.
Verwys hierdie profiel na jou? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za om toegang tot jou profiel te verkry.

No information available.
Is this your profile? Send an e-mail to bio@litnet.co.za to gain access to your profile.

Oor taal sal altyd gekla word

Angus 2013-04-19 Jan Rap en vele ander kla oor die swak Afrikaans wat deesdae gepraat word, maar dis niks nuuts nie. 

Lewende Afrikaans vir Jan Rap

Angus 2013-04-19 Lewende Afrikaans vir Jan Rap 

Afrikaans die sappige taal, vir Jan Rap

Angus 2013-04-18 Jy het nog so mooi verduidelik hoe Engels die Britse eilande ingeneem het, en nou, ewe skielik, wil jy dit nie as “Jan Rap” se teorie aanvaar dat ’n taal ’n ander taal kan inneem nie.

Afrikaans 'n lewende taal, vir Jan Rap

Angus 2013-04-15 Die Nederlanders het Afrikaans seker ook maar dreknederlands kon noem; dit is in elk geval uitgeskel as ’n kombuistaal.

Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)

Angus 2013-04-09 Die enigste doel van taal is om informasie te kan oordra, om te kan kommunikeer.

Vir Jan Rap oor Afrikaans

Angus 2013-04-05 "Jy beskou Afrikaans vanuit ’n kultuuroogpunt; soos dit geërf is van ons voorvaders, so moet dit behoue bly, en vreemde invloede moet ten alle koste afgeweer en uitgeroei word. Ek aan die anderkant weer, beskou dit vanuit ’n linguistiese oogpunt ..."

Vir Jan oor die lewende taal

Angus 2013-04-02 "Taal moet dus noodwendig gedurig verander om aan te pas by omstandighede, anders raak dit in onbruik en gaan dood."

Pi-dag

Angus 2013-03-14 Vandag, 14 Maart (3.14), is dit Pi-dag. Dit word wêreldwyd gevier, en nie om dowe neute nie.

Agnostisisme

Angus 2013-03-08 Waar Christene daarop aandring dat hulle alles (en ek bedoel alles), weet, dring die agnostikus daarop aan dat hulle nie alles weet nie.

En Moses noch eins op de berg geklommen

Angus 2013-01-17 Die Arabiere kry al die olie en ons moet die punte van ons wat afsny?

Homoseksualiteit vir Gay ou man en Jaco

Angus 2012-12-05 Aan die begin van die jaar het ek ’n brief geskryf wat so amper stil-stil verby gegaan het. Miskien sal julle dit interessant vind

Die mite en die meem

Angus 2012-11-21 Toe Dawkins die woord “meme” geskep het, het hy dit gebruik om iets waarneembaar  ’n naam te gee, nl die mens se eienskap om iets na te boots.

Geen meme geen mens nie

Angus 2012-11-20 Alles wat deur nabootsing van mens tot mens aangegee word, is ’n meem.

Waarhede en leuens oor meme

Angus 2012-11-19 Meme beweeg vertikaal, van geslag tot geslag soos bv met ’n religie, maar dan kan dit ook sywaarts, horisontaal beweeg, en dan kan dit met ’n epidemie vergelyk word, soos die hekvlegtery hierbo.

Hoe Moses horings gekry het

Angus 2012-10-29 "Nee, Moses het nie sy horings gekry omdat hy stout was nie, ook nie geërf van Bacchus nie. Sy horings het hy gekry omdat mense die Bybel krities begin lees het."
Top