Angus

Geen inligting beskikbaar.
Verwys hierdie profiel na jou? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za om toegang tot jou profiel te verkry.

No information available.
Is this your profile? Send an e-mail to bio@litnet.co.za to gain access to your profile.

Vir wat stry ons tog so!

Angus SêNet-briewe 2014-03-31 Kobus sê uitdruklik in sy brief, Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus, dat Jesus God is. Cornelius Henn, sê ook dat Jesus God is, en tog is die twee in hewige stryd met mekaar oor wie nou eintlik gesê het dat Jesus God is. Ek sê ook dat Jesus 'n god is, 'n Romeinse god, […]

Die grootste karakter in wêreldletterkunde

Angus 2014-03-28 “Beslis Don Quijote,” sê my braaivleisvriend, John, toe ek nou die aand die vraag vra. “Hy het ten minste die moed gehad om windmeulens aan te val,” probeer hy om sy antwoord te motiveer.

Vir Panda: Sonsverduistering

Angus 2013-11-01 Jonge dame vra onderaan in die koerantberig se kommentaar of die sonsverduistering gedurende die die dag of die nag gaan plaasvind.

Ek sal 'n gelowige Christen word

Angus 2013-10-11 As God met ’n bulderende stem vanuit die hemel praat sodat almal hom kan hoor ...

Spoeg-en-plak? Dis niks nuuts nie!

Angus 2013-10-08 Om die waarheid te sê, dis so oud soos die berge, of ten minste, so oud soos lewe op aarde, en die eerste wat dit uitgevind het was sowaar ’n vroumens.

Vir Cornelius oor nog steeds ras

Angus 2013-10-03 Afrikaner Nasionalisme se rassisme was wel op die Bybel geskoei, dit is waar, maar jy is mos daarmee eens.

Homo sapiens en die grootape (vervolg)

Angus 2013-09-30 Daar is bewyse van fusie tussen die grootape se chromosoom 2a en chromosoom 2b om een menslike chromosoom 2 te vorm.

Homo sapiens en die grootape

Angus 2013-09-27 As ’n mens die menslike chromosoom vergelyk met die grootape s’n, dit is die sjimpansee, die gorilla, en die orangoetang, dan is daar een groot verskil: die menslike genoom het een chromosoom minder.

Snaakse Sêgoed

Angus 2013-09-19 My vrou aan my, terwyl ek kok in die kombuis speel ...

Baraminologie

Angus 2013-09-19 Om Baraminolgie reg te verstaan, is nie moeilik nie.

Vir Jaco Fourie: Die Eskimo se blas vel

Angus 2013-09-17 "Dit gee my darem kans om so ietsie oor velkleur te skryf, net om te wys dat dit moeilik is om te verklaar waarom daar wit- en swartmense is."

Ironie

Angus 2013-09-10 'n Ewige marteling wag op enig iemand wat God se oneindige liefde bevraagteken.

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

Angus 2013-09-09 As ras ’n sosio-politieke konstruk genoem word, hoe dit dan die woord uit die taal en woordeboeke verban.
Top