Rassisme ... dis in ons bloed, sê hulle
2016-02-15"Dis in ons bloed beteken seker dis in ons gene ..."
Linguistiek (vervolg)
2015-11-13Frans Boas (1850—1942) word gereken as die vader van die Amerikaanse linguistiek ...
Kort geskiedenis van die linguistiek (vervolg)
2015-11-10Teen die einde van die agtiende eeu het linguiste die ooreenkomste tussen tale ontdek en tot die gevolgtrekking gekom dat almal van een taal afkomstig is ...
ʼn Kort geskiedenis van linguistiek: vir Jan Rap
2015-11-09Die mens het seker deur middel van taal gekommunikeer so lank as wat hy bestaan, maar dis maar ongeveer 3000 jaar gelede dat iemand belang gestel het daarin om taal te ondersoek ...
Die verskil tussen Kaaps en Afrikaans
2015-08-28 Oorspronklik bedoel as kommentaar op Jan Rap se kommentaar onderaan sy brief van 25 deser. Beste Jan Ek kan jou verseker, elke woord wat jy skryf word met ʼn fynkam bygekom, en ek verstaan Afrikaans, selfs beter as Engels. Verder het ek deeglike opleiding gehad om taal in al sy nuanses te verstaan en ondersoek […]
Die FOXP2-geen. So, taal is in ons gene?
2015-07-24Die aankondiging van die ontdekking dat mutasies van die FOXP2-geen verantwoordelik is vir spraakgebreke by die familie, wat in die mediese literatuur bekend gestaan het as die KE-familie, het ʼn hewige debat ontketen ...
Taal en die geen wat nie wil werk nie
2015-06-12 In Engeland is daar ʼn Pakistani-familie bekend as die KE-familie. Van die 30 lede is daar veertien wat ernstige spraakgebrek het. Volgens die neuroloog, Vargha-Khadem, wat die familie al twintig jaar lank bestudeer, is die gebrek te wyte aan immobiliteit van die onderste gedeelte van die gesig, die tong, lippe en mond. Nie alleenlik is […]
Kaaps
2015-05-29 Ek verwys na Jan Rap se brief aan my van 28 deser. Jan, beweer dat ʼn mens Kaaps (wat hy as ʼn mengeltaal beskryf) alleenlik kan verstaan indien jy Engels en Afrikaans magtig is. Dan beweer jy dat jou bewering niks met taalkunde of linguistiek te make het nie. Verkeerd! (Ek kan sê dis verkeerd, […]
Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2
2015-03-17 Die 23 pare chromosome van die mens en die 24 pare van die sjimpansee het die wetenskaplikes vir ? tydjie laat kopkrap. Twee chromosome van die sjimpansee kom presies ooreen met die mens se chromosoom 2 wat lengte, struktuur en DNS-volgorde betref. Hulle staan bekend as chromosoom 2a en chromosoom 2b. Daar is drie moontlikhede […]
