Vir Hans Richter oor fossiele en evolusie
2017-05-29"Toe Darwin sy evolusieteorie in sy boek Origin of Species uiteengesit het, was daar nog nie fossiele ontdek wat die mens en die aap met mekaar kon verbind nie ..."
Antwoord op Jan Rap se brief van 3 Mei
2017-05-09"Ek is verheug om te sien dat jy nou uiteindelik besef dat Linguistiek die studie van Taal is ..."
Vir Hans Richardt: Hoe om ʼn donkie te ry
2017-04-24"Jou skakel het my laat verlang na my kinderdae ..."
Vir Jan Rap, nog steeds oor Logika en Grammatika
2017-04-10"Linguistiek is die wetenskaplike studie van taal met al sy aspekte ..."
Vir Jan Rap: nog 'n lesing oor Linguistiek en Grammatika
2017-03-23"Jou hele betoog van jou vorige brief is 'n bewys dat jy onkundig is oor wat Linguistiek, Grammatika, Grammatikaterme, taalonderrig, taalontwikkeling en teorie is ..."
Vir Jan oor sy beskouing van wat Linguistiek is
2017-03-17"Ek wil graag weet, op grond waarvan mag iemand soos Jan Rap (en ek kan byvoeg, en sy maat), sommer aan ʼn vakdissipline soos Linguistiek voorskryf wat dit is en wat dit nie is nie?"
Vir Jan oor linguistiek en grammatika
2017-03-08"Linguistiek is maar net ʼn ander naam vir taalwetenskap ..."
Vir Jan Rap oor taal, grammatika, feite, teorieë en Afrikaans
2017-02-23"Jy het die kat deeglik beet, maar ongelukkig aan sy stert ..."
Vir Jan Rap: Taal en grammatika
2017-02-09"Jy het heeltemal die verkeerde begrip van wat grammatika is ..."
Vir Jan Rap: 'n Taal is soos 'n koei
2017-02-01"Ek aanvaar jou verskoning dat jy verkeerd gelees het wat die grammatika betref ..."
