En Moses op de berg geklimmen … vloog weg
2012-10-22 "Kopskuddend blaai hy terug en lees weer: 'En Moses op de berg geklimmen,' blaai weer om terwyl hy grootoog die gemeente in die gesig staar: 'en Broeders en Susters, hy vloog toe so wragtag weg.'"
Biologie sans evolusieteorie is sinloos
2012-09-17 "Evolusie kan ook nie weggepraat word deur dit ’n foefie te noem nie, dit bly nog steeds die model waarvolgens die wetenskaplikes werk."
Fossiele het Kobus domgeslaan
2012-09-12 "Evolusioniste sorteer mekaar wel deeglik uit (om jou woorde te gebruik) tot so ’n mate dat die meeste van hulle nie eens bewus is van die gepiep van kreasioniste nie."
Fossiele praat duidelik en sonder simboliek
2012-09-10 "Vir jou is die wetenskap van die Bybel waar en korrek en hoef dit nie bewys te word nie. Jy wil dit sommer as maatstaf laat dien vir nagevorste wetenskap."
Die waarde van fossiele, veral vir Ko ... ek bedoel Dolf
2012-09-05 "Ja, fossiele is skaars, so skaars soos die spreekwoordelike hoendertande, in elk geval skaarser as diamante, maar meer as goud werd. Wanneer het die eerste “mense” gelewe? Dit vertel die skaars fossiele ons."
Oorgangsfossiele?
2012-04-23 So ’n tyd gelede het ek “eksperimente” in my “laboratorium” hier op SêNet gedoen om te bewys dat daar nie eintlik oorgangsfossiele is nie, maar dat elke lewende organisme, elke lewende wese, ’n oorgangsfiguur is.
Die Tiktaalik as oorgangsfossiel
2012-04-05 Wetenskaplikes is gedurig op soek na nuwe spesies om die legkaart van lewe hier op aarde te voltooi, en ontdek hulle dalk ’n fossiel wat hulle nog nooit vantevore gesien het nie, dan is dit sommer die kersie op die koek.
Die Archaeopteryx as oorgangsfossiel
2012-04-05 Die Archaeopteryx is een van die bekendste, beroemdste, berugste, vernaamste fossielontdekkings van alle tye. Die afdruk in ’n rots van ’n halfreptiel halfvo?l gedaante het ’n groot opskudding veroorsaak toe dit in 1861 in Duitsland opgegrawe is. Gelowige Christene veral het verskriklik tekere gegaan en dit sommer summier as bedrog bestempel.
Die Archaeopteryx? Wat van die Pterosaur Quetzalcoatlus northropi?
2012-04-02 Die Pterosaure was reptiele wat saam met die dinosourusse geëvolueer het kort na die Groot Permiese uitwissing 252 miljoen jaar gelede.
