Pasgelaai

Oor Angus se taalles van 9 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2018-02-12

"Angus ... Angus ... Angus ...  Jy sê dieselfde goed oor en oor ..."

Siektes van 1890 se SA weer in die kollig in 2019 se SA

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-02-12

Die politieke korrekte spreekwoord "die geskiedenis herhaal homself"...

Review: When swallows cry

Mercy Kannemeyer Lifestyle and entertainment 2018-02-09

"The motivation for the play is clear, and this can be a very important piece of theatre: the refugee crisis is, sadly, an ongoing one, and in some wealthy parts of the world, like Trump’s America, refugees – or people fleeing to have better lives – are not welcome." 

Persvrystelling: Aardklop is Suid-Afrika se gewildste kunstefees!

LitNet Aardklop 2018-02-09

“Dit is nie sleg vir ’n fees wie se deure twee jaar terug toegemaak is nie. In so ’n kort tydperk is die fees van niks af opgebou tot die gewildste fees in die land!”

Oor berge en dale deur Jackie Grobler: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-02-09

"Die boek dokumenteer die reise van die skrywer deur Suid-Afrika, op soek na enige monumente, insluitend grafte. Dan word die spesifieke monument kortliks in historiese konteks geplaas: Wat het daar gebeur? Wie was betrokke?"

kykNET Fiëstas 2018: Wenners

LitNet kykNET Portaal 2018-02-09

Vanjaar se kykNET Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind en was oudergewoonte regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai. Hier is vanjaar se wenners.

ʼn Taalles vir Jan: nog steeds sukkel hy met grammatika

Angus SêNet-briewe 2018-02-09

"Ek gaan nou vir jou stap vir stap verduidelik hoe die vurk in die hef steek ..."

LitNet: Jou Spoegwolf

LitNet Nuusbrief 2018-02-08

LitNet: Jou Spoegwolf

We are a country in waiting

Mike van Graan Opinion 2018-02-08

"The postponement of SONA is a metaphor for where we are as a country. We are a country in waiting. The dreams of 1994 and our hopes as citizens have been deferred. Again."

Verdien ons dan nie almal die waarheid nie?

Denver Breda Menings 2018-02-08

"Hierdie dag vat my journey my na Stellenbosch, die plek bekend vir sy wynlande wat compete met die beste wynlande in enige dele van die wêreld, ’n plek wat ek ook my huis genoem het vir twee jaar, die plek waar jy wakker skrik met die ruik van pinotage, of as jy net R20 het, kan jy soma drie borrels rooi wyn koop by die bargain, maar ook die plek met die rykste maar ook die armste mense innie land, die plek wat jou behoorlik schizophrenic laat voel, en die plek is Stellenbosch."

Is onteiening sonder vergoeding werklik die antwoord?

EJ Marais Seminare en essays 2018-02-08

"Ondertussen skyn dit onnodig vir grondeienaars te wees om snags wakker te lê. Enoch Godongwana, voorsitter van die ANC se ekonomiese-transformasie-komitee, het na aanleiding van adjunkpresident Ramaphosa se aankondiging gesê dat die ANC eers sal probeer om grondhervorming te versnel voordat daar aan die eiendomsklousule getorring sal word."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rian deur Rian van Heerden

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-02-08

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Rian deur Rian van Heerden, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Herman Lategan, Hennie van Deventer Onderhoude 2018-02-08

"Nietemin, die behoefte om in Afrikaans ingelig te word, gaan nie verdamp nie; dalk eerder versterk word deur die toenemende politieke inbreuk op die lewensruimte van ons taal. Vir Afrikaanse e-media voorsien ek dus stelselmatige groei namate rekenaargeletterdheid en -gebruik toeneem."

Bonita Avenue deur Peter Buwalda: ’n resensie

François Verster Resensies 2018-02-08

"Dus, ’n familiesage wat vir die Afrikaanse leser aangebied word deurdat Zandra Bezuidenhout, ervare en bekende vertaler, die Nederlandse teks – reeds in 2010 gepubliseer – vernuftig in Afrikaans omgeskakel het."

Antwoord vir Angus oor my hereksamen

Jan Rap SêNet-briewe 2018-02-08

"Hoe lei jy nou af dat 'taal moet wees soos [Jan Rap] dink dit moet wees' ..."

Orania, koeksisters en ek

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-02-07

"Wat my egter die meeste bybly van die besoek aan Orania is nie koeksisters nie. Baie van my vooropgestelde idees is op hulle kop gekeer."

Kopiereg-werkswinkel in Pretoria: 24 Februarie 2018

PEN Afrikaans Kopiereg-wetsontwerp 2018-02-07

Onthou die datum: Saterdag 24 Februarie 2018! Dit is die dag waarop ’n belangrike kopiereg-werkswinkel in Pretoria gehou sal word vir outeurs, kunstenaars, musikante, filmvervaardigers en die bedrywe wat in hul werk belê.

Copyright Workshop in Pretoria: 24 February 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-02-07

Save the date: Saturday 24 February 2018! This is the day on which an important Copyright Workshop for authors, artists, musicians, performers and the industries that invest in their work will be held in Pretoria.

Kewerkoningin deur MG Leonard: ’n resensie

Anke Theron Resensies 2018-02-07

"Beslis ’n lekker vakansieleesprojek vir beide seuns en dogters wat van buitengewone avonture hou."

Doodloopstraat deur Leon van Nierop: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2018-02-07

Org Potgieter resenseer Leon van Nierop se Doodloopstraat.

Top