Pasgelaai

"Waar is Nicole?"

John Diergaardt Fiksie 2018-02-07

"Sy kom in die gang van die gemeenskapsaal af in ’n skok-lemmetjiegroen miniromp met gate in, oop middellyf, lae hals, groen stilettohakskoene en ’n wasige skewe pluiskeilhoed. As sy ons familie wou beledig en verkleineer, kon sy nie ’n beter geleentheid gekies het nie."

Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2018-02-07

"Du Plessis se roman is met ander woorde ’n hartseer en swaar uitbeelding van ’n harde en genadelose wêreld, maar terselfdertyd ’n pragtige uitbeelding van hoe arm mense mekaar in moeilike tye ondersteun."

A gap in the hedge by Johan Vlok Louw: book review

Janet van Eeden Resensies 2018-02-07

"The characters and the surroundings are drawn with the accuracy of a master painter, as the author’s descriptions evoke the hopelessness echoed in the area and in the lives of its inhabitants."

Darkest hour: ’n resensie

Emile Coetzee Film 2018-02-07

"Darkest hour is die moeite werd om te kyk. Die dinamika van die verhoudings tussen Churchill en die mense met wie hy daagliks en weekliks in verbinding was, bewys hoe angstig en onseker hy gedurende sy eerste ampstermyn was."

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-02-07

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.

Mag- en geweld-ondertone in drie gelowe

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-02-07

"Ek het besef tydens my maand se verblyf in Israel dat  ..."

Sê my, is julle twee susters? deur Hester van der Walt

Deborah Steinmair Resensies 2018-02-06

"Soms is klein groot. Reusagtig. Soms tel jy ’n dun boekie met ’n interessante titel op, soos sê nou maar By Grand Central Station I sat down and wept – of Sê my, is julle twee susters?. En wat jou innerlike landskap verruim om plek te maak vir die weet van ’n handvol mense wat vreesloos geleef het."

Navigate by Karin Schimke: photos from the launch

Naomi Meyer, Paul Reeves Books and writers 2018-02-06

Navigate was launched at The Book Lounge on 31 January 2018. Paul Reeves captured the evening with his photos.

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike van der Watt NeerlandiNet 2018-02-06

"Ik hou van mijn land, maar er zijn ook veel onzekerheden."

Elton die verskriklike April verloor dit deur Carin Krahtz: ’n boekresensie

Anke Theron Resensies 2018-02-06

"Dit is beslis ʼn lekker boek en is vir die jonger leser verteerbaar sonder om oppervlakkig of prekerig te wees. Hopelik hoor ons in die toekoms meer oor Elton April."

Boetiek-kroniek

Jonelle du Toit Fiksie 2018-02-06

"Mev Lantier, een van ons kusdorp se swaeltjies, kom by die winkel in. Op haar heup sit ’n groterige, sjampanjekleurige Franse poedel, wydsbeen soos ’n baba."

Zuid-Afrikahuis: Programma, Maart 2018

LitNet NeerlandiNet 2018-02-06

Die Zuid-Afrikahuis in Nederland bied in Maart 2018 ’n interessante program aan. Hier is nog inligting.

Een nieuwe dageraad breekt aan: over verliefdheid, relaties en seks in Zuid-Afrika

Herman Meulemans NeerlandiNet 2018-02-06

"Niels Posthumus heeft een eerlijke bijdrage geleverd tot het debat over het liefdesverdriet van veel Zuid-Afrikanen. Maar het debat woedt niet alleen in Zuid-Afrika. Het woedt in alle hevigheid overal."

Liefde is ... Inskrywings (V)

LitNet Skryfkompetisies 2018-02-06

Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 2)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2018-02-05

"Daar bestaan al ’n omvangryke korpus van weergawes, veral in Engels, van die verhale uit die Oudgriekse mitologie. En die meeste daarvan is ook ryklik in kleur geïllustreer deur óf afdrukke uit bewaar geblewe antieke vaasskilderinge of ander realia, óf wat die skeppinge is van moderne kunstenaars, vir wie die veld so verleidelik wyd is soos die oorgelewerde materiaal self."

Revolting rhymes – deliciously revolting

Réney Warrington Film 2018-02-05

"The animated film Revolting rhymes, based on the 1982 Roald Dahl collection of poems for children, co-animated by Cape Town-based Triggerfish, has picked up critical claim and several awards. It has just been nominated for a 2018 Oscar for best animated short. The film is deserving of all the praise."

Metode en Tegniek: "Dis net jy in hierdie mal, groteske realiteit"

Henry Cloete Musiek 2018-02-05

"Maar 'Metode en Tegniek' is ook ’n verwysing en spottende tonguitsteek na die dood – spesifiek na selfmoordmetodes en -tegnieke."

Spoegwolf: "Daar is magic in woorde"

Henry Cloete Musiek 2018-02-05

"Ons wil maar net iets vasvang met die musiek. Die musiek skryf maar haarself tussen die biere en bure deur."

Aantekeninge vir Jan se hereksamen in Afrikaans

Angus SêNet-briewe 2018-02-05

"Nee, Jan, ek sukkel nie om te verstaan wat jy probeer sê nie ..."

Wolfgang Amadeus Mozart en Jan Rap

Tiens SêNet-briewe 2018-02-05

"Die gewilde rolprent Amadeus het ek jare gelede gesien ..."

Top