Pasgelaai
Persvrystelling: Plaaslike film ding mee by internasionale rolprentfees
2018-01-29"Ellen, die storie van Ellen Pakkies is die ontstellende verhaal van ’n vrou wat deur die strafproses geplaas word, teregstaan op ’n moordaanklag en gedryf is deur ’n onwrikbare liefde vir haar seun. Dit delf in die innerlike psige van ’n familie wat deur dwelms vernietig word in een van die gevaarlikste gemeenskappe in Suid-Afrika."
Noem haar maar Lettie
2018-01-29"Hennie Fritz se brief laat my aan 'n meisiekind met die naam van Lettie dink ..."
Nalatenskappe
2018-01-29"Berus ’n persoonlike nalatenskap noodwendig uitsluitlik op eksterne persepsies, waarnemings en interpretasies van die lewenstyl, waardes, beginsels en werksprestasies van ’n persoon? Hoe geldig is sulke interpretasies van ander se nalatenskappe?"
Kommentaar op Angus se “So groei ’n taal”
2018-01-29"Angus (24-1-2018) gee ’n interessante geskiedenis van Engels ..."
Nog ʼn lesing vir Jan Rap oor Afrikaans
2018-01-29"Ek sien jy vind dit wat ek gesê het oor Leengoed onvolledig ..."
Kommentaar op Heindrich Wyngaard se stuk oor die Overvaalinsident
2018-01-29"Hierdie stuk van Heindrich, soos omtrent alles wat oor die Overvaalinsident gesê word ..."
’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 1)
2018-01-29"Die Oudgriekse mites tel onder die mees komplekse, fassinerende en interessantste vertellinge wat ooit mondelings geskep, oorvertel en later op skrif gestel is."
Persvrystelling: kykNET-Rapport-boekpryse se prysgeld word verhoog
2018-01-29"Ter erkenning van die prestasies van Afrikaanse skrywers, plaaslik sowel as internasionaal, is die prysgeld van die jaarlikse kykNET-Rapport-boekpryse met 40% verhoog tot altesaam R750 000."
The Taming of the Shrew: Maynardville
2018-01-26"A historic production of Shakespeare’s popular comedy, The Taming of the Shrew, will be presented at the Maynardville Open-Air Theatre this year, directed by Tara Notcutt and featuring an all-female cast and creative team."
The shape of water: film review
2018-01-26"The shape of water is beautifully styled and filmed and the actors give it their all, but the lack of substance and a stock-standard script lets the whole production down."
Dirk Rigter se Afrikaans en die ekonomie van 19 deser
2018-01-26"Dirk praat van die ekonomie soos mens van Brolloks of Bittergal praat; ’n bose entiteit wat daarop uit is om Afrikaans te vernietig. Dis nie ons wat gaan lê dat Afrikaans so agteruitgaan nie beweer hy, dis die ekonomie se skuld."
Antwoord vir Angus oor sy “Oor wat taal is” van 17 deser
2018-01-26"Baie dankie vir jou lesings oor taal, baie interessant ..."
Noem hom sommer Gert
2018-01-26"Dit is so om-en-by vieruur op ’n Donderdagmiddag êrens in Julie 2002 ..."
Afrikaanse onderwys onder beleg
2018-01-26"Laat ons die taal depolitiseer en destigmatiseer deur Afrikaanse onderwys ’n vriendelike gesig/beeld te gee en dit gelykstaande te maak aan 'uitnemend' en 'presterend'. Slegs dan sal die Lesufi’s van hierdie wêreld hul gesindheid en ingesteldheid jeens die taal verander en dit omarm as deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid."
’n Huldeblyk aan Hugh Masekela
2018-01-26"Op die verhoog was Masekela ’n kunstenaar met groot charisma en ’n vlymskerp sin vir humor. Hy was ’n 'entertainer' in die diepste sin van die woord: hy kon ’n gehoor fyn lees en hul in die palm van sy hand hou."
Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie
2018-01-26"Hierdie education vertel ons nie dat ons nie net van ons land verloor het maar was ook forseer om ons eie tale te op te gee en ’n vreemde identiteit aan te vat. ’n Identiteit wat ons tot vandag aan klou waar ons onsself 'trotse bruin mense' noem."
Persvrystelling: KKNK se 24ste feesprogram prikkel kunskierheid
2018-01-25“’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is. Die program bied iets vir almal, met snykantteater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak.”
The healing room
2018-01-25"Moses’ forty years in the wilderness
became my own. I am a machine. A new leaf. I know
how to restore my own soul."
Stigma
2018-01-25"Barefoot in the sunny road of my dreams, I tell myself this./ Babies cry. All babies cry."
