Pasgelaai

SA Akademiepryse 2018: nominasies ingewag

LitNet Akademies en skole 2018-01-17

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die SA Akademiepryse 2018. Die sluitingsdatum vir voorstelle is 31 Januarie 2018.

Antjie Krog ontvang Nederlandse prys vir haar bydrae tot Nederlandse kultuur

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-01-17

"De Gouden Ganzenveer is ’n kulturele prys wat jaarliks in Nederland ​​toegeken word aan ’n persoon of instituut ter verering van hul bydrae tot die geskrewe en gedrukte woord in die Nederlandse taal. Dié prys word vanjaar vir die eerste keer aan iemand van buite Nederland en België toegeken."

Vir Jan Rap oor wat taal is

Angus SêNet-briewe 2018-01-17

"Dit is heel verblydend om te verneem van jou deeglike studie wat jy van Shakespeare en James Joyce se werke gemaak het ..."

Johannes Calvyn (IV)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2018-01-17

"Calvyn het nie lank genoeg gelewe om te sien hoe sy insigte internasionale erkenning gekry het, en selfs ’n beweging van sy eie geword het nie."

Afrikaans: Dis soos twee jong haantjies ... en eenkant toring die forse werfhaan

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2018-01-17

"Jan Rap het die jaar afgeskop met Afrikaans ..."

Voor ons vergeet: sodat ons kinders ook kan weet: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-01-16

"Voor ons vergeet vertel die verhale van mense wie se stemme dikwels in die verlede nie geduld was nie. Die boek bied ’n mens ’n venster in die komplekse verhouding van die NG Kerk-familie – ’n familie wat vandag nog steeds net so broos is as tydens die jare van apartheid."

KABV: Ruimte vir kreatiwiteit in die taalklaskamer?

Estelle Kruger, Ronel van Oort Onderhoude 2018-01-16

"Doen meer as wat van jou verwag word, dit gaan die moeite werd wees. As jy entoesiasties is oor die taal, sal dit aansteeklik wees." Ronel van Oort gesels met Estelle Kruger en deel ook praktiese wenke vir onderwysers se taallesse.

Press release: SATI Prizes for Excellence 2018: call for nominations extended

LitNet English 2018-01-16

The South African Translators’ Institute (SATI) is pleased to call once again for nominations for its Prizes for Excellence in Translation and Dictionaries. Closing date: 19 January 2018.

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-01-16

"Ek wil nie in 'n debakel betrokke raak nie ..."

Reaksie op Angus se “Jan ek glo jou nou”

Jan Rap SêNet-briewe 2018-01-16

"Jy snap nog steeds nie ..."

Leerstoel Zuid-Afrika (UGent) en het Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika: Nieuwsbrief (oktober 2017-januari 2018)

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2018-01-15

"In en dus ook buiten Zuid-Afrika en de Lage Landen richten onderzoekers zich op het vertoog over literatuur waarin de interactie tussen en de verwevenheid van beide literaire systemen ter sprake komen."

Skryfkompetisie: Liefde is ...

LitNet Skryfkompetisies 2018-01-15

Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Die kompetisie het reeds gesluit.

Sitting pretty: ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen

Christi van der Westhuizen, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2018-01-14

"Dit is die nalatenskap waaruit ek kom, en dit is belangrik vir my om dit te verstaan. Hoeveel agentskap het hulle gehad en hoeveel het ek? Kan ons as mense ’n meer etiese wêreld skep, of is ons oorgelewer aan ons omstandighede?"

Song for the dumped

Abigail George Poësie 2018-01-12

"I think of you sitting down or
washing the dishes. Eating
a simple meal, never understanding
how much I love you."

Bitterdag

Susanne Pike Poësie 2018-01-12

"in my laat namiddagmoeg
bring hy (so lief) vir my
’n lakrooi toffie-appel"

The exodus

Abigail George Poësie 2018-01-12

"He wonders what the right
language of love is for winter guests.
How to make peace with his wife."

die digter is nie doof nie

Susanne Pike Poësie 2018-01-12

"hy hoor die bedelaar se inkkaros roep
maar luister na die skuldstem op sy digterstoep"

Die 157ste L’Ormarins Queen’s Plate- (LQP-) resiesfees

Stephen Fourie Leefstyl 2018-01-12

"Hulle noem die LQP ’n viering van kuns, passie en ruiteruitnemendheid. Ons kan 'swier, mode en ’n tikkie ekshibisionisme' byvoeg."

Jan, ek glo jou nou

Angus SêNet-briewe 2018-01-12

"As jy sê Afrikaans verdwyn van verpakkings, of wat ook al, dan verstaan jy daaronder dat Afrikaans besig is om te verdwyn ..."

Cyril vs Jacob ronde 1

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-01-12

"Dié wat gemeen het Cyril gaan sy troefkaart reg aan die begin speel deur die kwessie van Zuma se herroeping te opper en tot ’n stem te dwing, is vandag diep teleurgesteld."

Top